LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Storms River Mouth Camping Sites | LekkeSlaap
+11

SANParks Storms River Mouth Camping Sites

1 resensie
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SANParks Storms River Mouth Camping Sites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is fantastiese mooi plek om te gaan rus of vakansie te hou.

Die kampplekke is bitter netjies en so ook die ablusieblokke. Nader aan die see sal jy nie sommer gekamp kry nie. Ek sal die karavaan staanplekke vir enige persoon aanbeveel wat hou van mooi natuurskoon.

Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 606 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormsrivier-afdeling, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaeIKxDlfITDafl3vYdOvNxOxmsm3tB51S7AF89TmTiHOs6yCa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Storms River Section Garden Route National Park 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.022751228797 23.887273470964
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!