SANParks Tanqua Guesthouse Complex

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Tanqua Guesthouse Complex is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park geleë. Dié manjifieke park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Sederberg in die weste en die Klein Roggeveldberge in die suide.

Die Tanqua Guesthouse Complex is gerieflik geleë op die suidelike grens van die park en is slegs ’n klipgooi van die Oudebaaskraaldam af. Die gastehuis is as ’n soort woestynfort gebou en Esther en Alewyn Burger het dit voorheen besit. Dis in 2007 in die Tankwa Nasionale Park geïnkorporeer.

Die gastehuis bied verskeie verblyfsopsies en het al troues gehuisves asook spanbou-oefeninge en film- en reklame-opnames. Daar is ’n 900 m lange landingstrook langs die hoofgebou vir gaste wat wil invlieg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Tanqua Guesthouse Complex gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R738 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]