Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Volmoersfontein Campsite

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die tariewe is vir kamp en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls

Let asb. op die volgende: Vanaf 1 September 2017 moet alle besoekers bo 18 jaar ‘n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurlisensie vir skandering met in- en uitgaan by die park verskaf.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi vanR200 R170 vir buitelanders, R100 vir SAGO-lede met geldige paspoorte en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID’s word gehef om die park binne te gaan.

Let asb. daarop dat hierdie kampterreine net geskik is vir kampeerders wat ten volle selfonderhoudend is en daar geen ablusiegeriewe, water of elektrisiteit is nie.
Die kamp kan slegs met ‘n 2x4 of ‘n 4x4 met hoë grondvryhoogte bereik word.

Die naaste vulstasies soos gemeet van die parkkantoor af, is Ceres 180 km, Calvinia 110 km, Sutherland 140 km en Middelpos.
Diesel is in die park beskikbaar.
Daar is geen winkels, restaurante of OTM’s in die park nie.
Daar is geen selfoonsein in die park of op die hooftoegangspaaie nie.
Hout is in die park te koop.

Bestuur asb. versigting in die area. Die padgruis is skerp en dikwels los. Wees baie versigtig om draaie en om vinnig te stop. Hou asb. die voertuig se brandstof en water dop en hou in gedagte dat die naaste vulstasies Ceres, Sutherland, Mddelpos en Calvinia is. Oorweeg om ‘n vol brandstofkan in te pak.
Ons beveel ‘n voertuig met hoë grondvryhoogte en goeie bande aan.
Al die paaie in die park is grondpaaie..

Die gebruik van hommeltuie in en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook by die verblyf is verbode.
Onthou, deur wild te voer word hul doodsertifikate geteken omdat hulle dan aggressief raak.
Omdat buiteligte in kampe beperk is, word flitse en kopligte aanbeveel wanneer daar snags buite rondgeloop word.
Troeteldiere word nie in nasionale parke toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R1 143
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOEBdkFR55g8R63ioNcYbUCKYfXFPciouc3sezyNXZymYQiliYe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 143 per nag, vir 15 mense Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.267165 19.877302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem