Santana 1006
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-straat, Margate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R855 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santana 1006 is 'n pragtige, ruim selfsorgwoonstel in die veilige Santana Vakansieoord in Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Santana-kompleks bied direkte toegang tot die strand en is lekker naby die Margate- en Manaba-strande, sowel as talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers en die leefarea.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele in. Die sitarea het sitplek, 'n slaapbank met slaapplek vir 2 klein kinders en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig.
Die Santana Vakansieoord bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Die oord beskik ook oor 'n gemeenskaplike, verhitte swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders. Daar is ook putt-putt, wasgoedgeriewe, ekstra parkeerplek en 'n restaurant teen ekstra koste.
Slaapplek
’n Bespreking by Santana 1006 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- Duke-straat, Margate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santana 1006 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-straat, Margate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom