Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas na 22:00 nie. Geen rook binne die eenheid nie. Wanneer u 'n braai bring, maak seker dat die skuifdeur toe is en dat die vuur behoorlik geblus is. Enige skoonmaak van die woonstel binne as gevolg van oormatige rook sal ekstra gefaktureer word en ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige brande wat deur gaste veroorsaak word nie. Braai op geplaveide area, nie op sintetiese gras nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
710 Larola Street, Lalora Apartments, Unit 20, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang