Santini 15

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santini Village 15 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing en die Tuinroete.

Hierdie ruim eenheid op die tweede verdieping het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort.

Die leefarea het 'n oopplan en die kombuis het die nodige kosmaaktoebehore en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met 'n braaier en 'n uitsig op die Tsitsikammaberge.

De kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Santini Village 15 is 1 km van die winkels, restaurante en strand af.

Die eiendom is ook 5 tot 12 km vanaf Plettenbergbaai Buiteklub, Goose Valley-gholflandgoed, die Knysna Olifantpark en ander besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Santini 15 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santini 15 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false