Santini Lace Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Santini Lace Self-Catering is in Plettenbergbaai geleë. Dis op 'n veilige landgoed en is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die eiendom het maklike toegang tot die plaaslike strande, winkels en buitelugdoendinge.

Southpark Family Apartment het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n klavier, dubbelslaapbank, TV, DVD-speler, gratis WiFi en DStv Select.

North Wing Luxury Budget Room is 'n selfsorgkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n mikrogolfoond, ketel, induksiestoofplaat, eetgerei, 'n TV met DStv Select en gratis WiFi. Buitebraaigeriewe en 'n tafel met stoele is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en aangewese onderdakparkeerplek.

Plettenbergbaai is bekend vir die Robberg Natuurreservaat, bootritte sodat gaste kan walviskyk en perdritte in die Plettenberg Natuurreservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santini Lace Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 R502 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false