Santorini - Kallisti 25
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, 25 Kallisti Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Santorini - Kallisti 25 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Die kompleks is op die strand geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na die balkon met see-uitsigte. Gratis WiFi, privaat parkeerplek en 'n speelarea is vir kinders beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks of kan die verskeie strande, restaurante en besienswaardighede in die area verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Ocean Drive, 25 Kallisti Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, 25 Kallisti Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang