Santorini 19 Thira
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ocean View-rylaan, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Santorini 19 Thira is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito, geleë is. Dit het 'n pragtige see-uitsig en die kompleks is stapafstand vanaf die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area lei na 'n etenstafel.
Buite is daar 'n sonnige balkon met 'n buite-etenstafel waar gaste die see-uitsig kan bewonder. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Santorini 19 Thira sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 52
Jaar gelys 4
Ligging
- Ocean View-rylaan, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ocean View-rylaan, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom