Santos 35

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos 35 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand van Santosstrand, Mosselbaai. Dit is binne stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Die woonstel is op die eerste vloer van die gebou en dit bied pragtige see-uitsigte.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het twee driekwartbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n stoof met 'n oond en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die gemaklike sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n klankstelsel.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n buite-eetkamerstel en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Santos 35 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 35 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false