LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santos 6 | LekkeSlaap
+7

Santos 6

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 19 Aug 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 George Pad, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 R1 104 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 6 is 'n selfsorgwoonstel in Santos Beach in Mosselbaai. Die eenheid is perfek vir 'n klein gesin wat na dié top-vakansiebestemming reis, met heelwat doendinge en besienswaardighede in die nabygeleë omgewing.

Die eenheid het 'n spiraaltrap wat na die boonste verdieping lei met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die leefarea het 'n TV met 'n vol DStv-pakket en gerieflike sitplek.

Die eenheid is op die onderste verdieping van die kompleks geleë en is net 'n paar minute se stap van die strand af. 'n Sekuriteitswag is 24 uur aan diens by die kompleks, wat sal verseker dat jou motor veilig is in die parkeerplek buite. Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Santos 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Santos 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 1 George Pad, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 380
Vanaf R1 104
per nag (plek vir 4)
was R1 380
Vanaf R1 104
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 George Pad, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMzhlZDE5LTY3MjQtNDY3Yy1iNDEwLWZhOWYwYjU1YjMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 380, nou Vanaf R1 104  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 George Road Santos Beach 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.178213548974 22.136061787605
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!