Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is 7 dae na vertrek terugbetaalbaar indien alles in orde is by die eenheid.
Indien gaste later wil inklok, moet hulle vooraf reëlings tref.
Addisionele fooie sal gehef word in die geval van enige van die onderstaande situasies:
- Indien gaste in die eenheid rook
- Indien die skottelgoed nie gewas is voor vertrek nie
- Indien gaste die eenheid nie toesluit nie
- Indien gaste nie die sleutels met vertrek teruggee nie
- Indien gaste na die inkloktyd arriveer
- Indien meer gaste as waarvoor bespreek is die eenheid beset
- Indien daar enige merke of vlekke op die meubels of matte is
- Indien troeteldiere in die eenhede is sonder toestemming
- Enige breekskade of tekortkominge
- Enige buitensporige geraas of stoornisse wat veroorsaak dat die bure kla
- Indien gaste die inhoud van verskillende eenhede meng bv. eetgerei en breekware ens.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Road, Santos Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang