Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Pavilion - Flat B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 43, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Santos Beach Pavilion - Flat B is 'n pragtige en moderne selfsorgwoonstel in die Santos Beach Pavilion in Mosselbaai. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n blaaskans, of selfs vir sakereisigers wat ná 'n lang dag se werk wil ontspan. Die stoep spog met 'n uitsig oor die strand en die sand is net 3 m van die voordeur af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n waskamer. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en sitplek vir 5. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strand. 'n Braai-area en gratis parkeerplek word voorsien.

Die Jackal on the Beach-restaurant is ook in die Santos Beach Pavilion geleë en bied 'n verskeidenheid pizzas, fynproewersburgers, seekos, hoender, slaaie en voorgeregte, sowel as 'n hele rits boetiekbiere, boetiek-gins en wyne.

Slaapplek

’n Bespreking by Santos Beach Pavilion - Flat B sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Santos Beach Pavilion - Flat B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • George-weg 43, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos Beach Pavilion - Flat B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 43, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee021daed2450a6fbfcad81c2c36b04ceb1a1d30f184e76038d42de317e854d5d46ee3849c1261f1349e86b8e360da4b98e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 43 George Road Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1765926 22.1362656