Santos Beach Pavilion - Flat B

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Rook is verbode in die huis. Indien gaste buite rook, moet hulle asb. die stompies verantwoordelik weggooi en nie op die strand nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Strandhanddoeke word nie voorsien nie. Gaste moet hulle eie saambring.
- Geen huispartytjies word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat klank redelik maklik deur die mure beweeg. Hou asb. musiek, die TV en stemme stil vroegoggend en laat saans.
- Die balkon en braai-area van die woonstel word met 2 ander woonstelle gedeel. Gaste is welkom om van hierdie areas gebruik te maak, maar moet dit asb. respekteer en die area skoon en netjies hou.
- Santosstrand is 'n Blouvlagstrand, wat beteken dat die plaaslike inwoners hard werk om die strand en see skoon te hou. Moet dus asb. nie rommelstrooi nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 George Road, Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c49b62092f67c99be3e7789bb8f845da4d5aaae2c22b5d02be9e6b38a607fe6597af6e99d3fb1fc9c6473aeeb4a3e24bced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 43 George Road Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1765926 22.1362656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang