LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santos Heights | LekkeSlaap
+8

Santos Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santos Heights is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit spog met 'n 180º-uitsig op die Outeniekwaberge en oor die Indiese Oseaan, en is naby die Mosselbaai-middedorp, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die sitkamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en braaigeriewe. Beperkte braaihout word voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 3 voertuie. Die perseel word deur 'n gewapende beheerdiens, ADT-sekuriteit, beveilig.

Santos Beach is net 'n entjie vanaf die huis en ander besienswaardighede in die omgewing, soos die Gannet Restaurant, Carola Anne's Cafe, Jackal on the Beach Restaurant, Santos Express Train Bar and Restaurant, die Diaz Museum, die NG Moederkerk en die Mosselbaai Polisiestasie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Santos Heights sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 6de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3AGJ69gNBmO5WcUBy2vw2hv824GuQnGcXcmRJqEGRIrvCbn9BQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 6) 3 6th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.181355233701 22.137800782747
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!