LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saronsberg Vineyard Cottages | LekkeSlaap
+65

Saronsberg Vineyard Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir Saronsberg Vineyard Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lindi D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D
Gesin met klein kinders

Rustige en baie kalm atmosfeer.

Uitstekende plek om te kom ontspan weg van die besige lewe.

Johan H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Great plek

Great!

Cornell E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell E
Saam met vriende

Pragtig!

Knus kothuise met alles wat benodig word. Die bedlinne is fantasties. Skoon en netjies. Pragtige omgewing. Dit was ons tweede keer by Saronsberg en ons sal beslis weer gaan.

Corlia K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corlia K
Saam met vriende

Heerlik gekuier, dankie.

Ek is gewoond aan 'n king-size bed. Daar was slegs 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die chalet. Ek het nie lekker geslaap nie. Ek kon nie agterkom op hierdie webtuiste dat dit net 'n dubbelbed is. Net gesê slaap 3.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Hi Corlia,
Thank you for your review!
You have stayed with us before and could have just emailed us to confirm the beds in your cottage and I would have moved you to a cottage with King beds.
We look forward to welcoming you back to Saronsberg again.
Best,
Luciana

Saronsberg Vineyard Cottages
Alma S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Silwerskoon. Baie gerieflik.

Pragtige omgewing. Jy kan gaan stap en wynproe. Die lekker wyn, koffie en koekies in die huisie was 'n lekker bonus.

Karel V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Die woonstel is groot genoeg en baie skoon en netjies. Die personeel is vriendelik. Ek sal graag weer daar wil gaan uitspan.

Alicia W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W
Gesin met klein kinders

Perfect mini break.

Saronsberg Vineyard Cottages are amazing. The location is beautiful and relaxing, the cottages are clean and well equipped, loved the air-con (heater) in the rooms for at night, especially now in winter made a huge difference and staff are friendly and very helpful. There really isn't anything I would change and if we could go every weekend we would.

Ilse H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Gesin met tieners

Peaceful, cosy and pleasant.

Exceptional stay at Saronsberg!

Nikki J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki J
Gesin met tieners

A much needed break in the countryside.

Loved the surroundings of the vineyards and the mountains close by. The grounds are beautifully maintained and we would definitely come back in summer.

Jan B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful. Peaceful and soul food.

It was just so well organised and clean. The service you receive is excellent. Thank you Luciana for being such a great host. Attention to detail is very good.

Lauren R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R
Saam met vriende

Dit was die beste verjaarsdagwegbreek. Absoluut magies!

Met aankoms het dit alreeds gevoel asof ons bederf was met die lieflike verrassing en pragtige dekor. Die detail, die skoon plek, en dit het baie veilig gevoel. Ek sal terug moet kom om die wynproe te ervaar en alles anders wat hierdie lieflike plek het om te bied.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was the best birthday getaway. Absolutely magical!

On arrival it already felt like we were spoilt with a lovely surprise and beautiful decor. The detail, the clean look, and it felt very safe. I will have to come back to experience the wine tastings and all that this lovely place has to offer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brandon R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon R
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation in a fantastic town with great wines.

Very comfortable acccommodation and private for a one bedroom dwelling. Their cellar is a must and is very close to most of the other wine farms. Nice and cosy even though we were there during a cold front.

Antoinette T - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Mooi uitsig oor die berge. Kothuis is goed toegerus.

Annalize L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Rustige omgewing met pragtige verblyf en wynproe op die perseel.

Johann Priem P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann Priem P
Saam met vriende

Lieflike omgewing met baie om te sien in die onmiddelike omgewing.

Sal weer kom, alles was 'n hoogtepunt wat mens sommer gou weer sal wil doen.

Ina T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het heerlik by Saronsberg gekuier. Die chalet is baie netjies en skoon. Baie goed toegerus. Die personeel is baie tegemoetkomend en vriendelik.

Shanine M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

It is such a beautiful place and the staff were all so friendly and helpful. There was loadshedding but we enjoyed great wine by the fireplace inside the cottage. The bubbly on arrival was such a pleasant surprise as well. The cottage really has everything one would need. We will be back.

Marga B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marga B
Saam met vriende

Goed toegeruste kothuise. Perfekte ligging vir ’n wyntoernaweek.

Pragtige kothuis. Baie goed toegerus en ’n oase van groen. Die perfekte ligging vir ’n wyntoerwegbreek. Spesiale ekstras soos Saronsberg se olyfolie en koffie vir die Nespresso-masjien was beskikbaar. Die kothuis is goed uitgelê vir privaatheid en elke kothuis het ’n pragtige uitsig op die berge.

Tania K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met vriende

Absoluut ongelooflik! Alles wat jy nodig het, is voorsien

Ontspan! Die res is gesorg voor!

Carmen M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M

Enjoyed the tranquility.

Peaceful environment.

Yolandi B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Beautiful stay.

Beautiful place. We were pleasantly surprised with the size of the unit, it was absolutely beautiful accommodation inside and outside of the unit. At first we were disappointed not having a covering over the patio of our unit, but the pool and cool inside of the cottage definitely made up for it! The tasting room is also beautiful and wine exceptional, walking distance from cottages so a definite must. Everything was very clean, not one thing we can complain about. (Okay maybe one thing: include a complementary wine tasting with the stay) Keep it up!

Adriaan R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol, rustig, uitstekende diens.

Al die relevante inligting 'n dag voor die tyd, alles!

Brendan S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful, pleasant, ideal.

It was such a nice stay and actually convinced my girlfriend it would be an ideal wedding venue. We will definitely be back, from the booking to the stay was a 10/10!

Marilyn A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn A
Gesin met tieners

Ons verblyf by Saronsberg was baie aangenaam. Werkers en bestuur was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal vir seker Saronsberg aanbeveel, indien u 'n rustige wegbreek nodig het.

Skoon, rustige omgewing. Die swembad is 'n bonus, baie netjies en skoon. Baie dankie vir baie goeie diens.

Dienie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienie M
Saam met vriende

Baie rustig. Veilig gevoel en alles netjies en skoon. Sal graag nog 'n prop in die kombuis wou he en ook werksoppervlak.

Dit was die moeite werd en ons is bly ons was daar.

Deidre V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best getaway ever

We had the best time at Saronsberg, their attention to detail made our stay so special. We will definitely visit them again soon. Tulbagh is a gem!

Bennie A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie A
Gesin met klein kinders

Dit was werklik 'n besonderse naweek en ons het as gesin/familie heerlik gekuier!

Dit was 'n naweek wat as verrassing vir my vrou wat 60 word, gereël is. Die kommunikasie met Luciana Raimondi wat die kothuisgeriewe bestuur, was uitstaande! Die kothuise was netjies, is goed geleë en alle instruksies, ook vir die Lapa wat ons bespreek het, was goed. Ek sal beslis weer van Saronsberg en die verblyf wil gebruik maak. Beslis 'n juweel!

Elmarie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was puik ingerig

Lieflike omgewing, goed toegerus (kan dalk aandag aan kussings gee) maar alles was perfek verder. Sal verseker weer daar gaan oorbly. Baie mooi en gerieflik.

Pieter V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker gekuier.

Baie mooi plekkie. Was al voorheen daar en weereens baie beïndruk met alles. Baie dankie Saronsberg.

Marcelle E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek!

Ons was onmiddellik gekontak deur Luciana na ons bespreking bevestig was. Sy was hulpvaardig en vriendelik. Ons kothuis was pragtig en toegerus met alles wat ons benodig het en meer. Dit was 'n gerieflike en snoesige kothuis waar ons werklik kon ontspan in die besonderse mooie Tulbagh area. Ek kan nie wag om hulle weer te besoek nie.

Jan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en 'n pragtige omgewing.

Waarde vir geld. Baie skoon en al die eetgerei beskikbaar. Rustig en ongelooflike uitsig.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay Jan.
We hope you will visit again soon.

Saronsberg Vineyard Cottages
Ben F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Mooi omgewing.

Ons wou graag wegbreek na 'n rustige omgewing. Saronsberg het dit vir ons gebied. Baie mooi eenhede, goed toegerus, skoon en netjies.

Jo-ann K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en luuks!

Die cottage is pragtig gemeubileer en toegerus met als en nog meer wat jy mag nodig kry. Baie luuks en baie gerieflik. Defnitief waarde vir geld en uitstekende kliëntediens! Sal beslis terugkeer.

Chris P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Pragtige akkommodasie. Gerieflik, skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Wonderful having you and your friends here Chris, we look forward to your next visit.

Saronsberg Vineyard Cottages
Hannetjie K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die tweede keer dat ons by Saronsberg oorbly en ons het ongelooflik lekker gekuier. Dit is rustig, die plekkie bevat alles wat jy mag nodig kry en die natuurskoon en sterreprag is asemrowend mooi. Julle sal ons beslis weer sien!

'n Moet om te besoek.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay Hannetjie!
We hope you visit again soon ☺

Saronsberg Vineyard Cottages
Amanda W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die 3 dae wat ons by Saronsberg spandeer het was kos vir die siel!

'n Veilige en rustige plaas omgewing wat omring is met die mooiste berge. Ons sal beslis weer teruggaan!

Nadia C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Gesin met tieners

Fantastiese plek.

Fantastiese plek. Kan beslis hierdie verblyf aanbeveel. Skoon en geriefllik. Pragtige uitsig.

Stephan G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Gerieflike kothuis.

Waarde vir geld! Wat 'n lieflike kothuis. Toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Pragtige wit beddegoed.

Anulf S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anulf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste.

Was baie rustig en lekker.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you Arnulf! We look forward to your next stay.

Saronsberg Vineyard Cottages
Geruan G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geruan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Magical!

Baie dankie vir die fantastiese diens en ervaring!

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you so much for your review, Geruan.
We look forward to having your magical day on our farm.

Saronsberg Vineyard Cottages
Mari P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Ons het die wegbreek baie geniet - daar is baie om te doen deur die dag as jy wynplase en die natuur geniet. Sal definitief weer gaan of dit aanbeveel.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay Mari. We look forward to your next visit.
The Saronsberg Team

Saronsberg Vineyard Cottages
Carlin P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin P
Gesin met klein kinders

Saronsberg is the ultimate choice for a "not to far" comfortable, cosy, "feel at home" stay for couples, friends and family with children.

Saronsberg is a beautiful, wine estate nestled between mountains (covered with snow), near the historical little town called Tulbagh. Everything about Saronsberg was perfect. Communication via e-mail or phone, friendliness, accommodating, cosy chalets with fireplaces, aircons in rooms, squeaky clean bedding and bathrooms, well-equipped kitchen, lounge area and then of course the surroundings. Mountains, vineyards, dams with ducks, wine-tasting, art room, snacks on order, exceptional wines and much much more are to await you when arriving at Saronsberg. You cannot make a better choice! We will see you again Saronsberg!

Heynco N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heynco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en baie lekker wyn.

Baie netjiese huisies met binnebraai vir koue Kaapse weer. Buitebraai vir lekker dae. Sal definitief vir almal aanbeveel.

Chantel G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens voel gemaklik en tuis, ingerig met alles wat mens nodig het.

Die cottage is mooi en modern. Die plaas is stil. Mens kan afsluit en rus. Die uitsig van die stoep af is baie mooi.

Alita N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alita N
Saam met vriende

Heerlik gebly, dankie!

Pragtige plaas, baie lekker gebly!

Thersia K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het Saronsberg besoek tydens 'n hittige Januarie om begroet te word deur die heerlike lugreëling toe ons die kothuis betree! Die verblyf was eersteklas, rustig en stil ten spyte van 'n werkende plaas! Die omgewing wonderskoon en 'n goeie verskeidenheid restaurante om van te kies in die nabye omgewing. Ons kom beslis weer.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you so much for your Wonderful review Thersia.
We hope to welcome you back to Saronsberg very soon.

Saronsberg Vineyard Cottages
Jacques E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques E
Enkelreisiger

Lekker maar swak diens.

Baie mooi plek en “setting”. Kamers baie mooi en goeie lugversorging. Ek was in Chalet 9 wat wes gefront het en het gevra vir ‘n chalet was oos front. Ek was gesê hulle is volgeboek en kan my nie skuif nie. Daar was verskeie eenhede oop die aand - spesifiek Chalet 8 oorkant my met ‘n oostelike front. Plek fantasties, diens nie so goed!

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Hi Jacques, I am so sorry to hear that you had poor service.
I have no correspondence where you asked for an east facing cottage or asked to move. Please let us know who you spoke to.

Saronsberg Vineyard Cottages
Gideon S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Baie lekker verblyf, wyn en diens is puik soos altyd.

Nadia O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O
Gesin met klein kinders

Perfeksie!

Saronsberg is 'n absolute juweel! Pragtige plaas, verskriklike netjiese kothuise, lieflike swembad en diens wat mens baie welkom laat voel. Baie dankie dat julle ons huweliksherdenking ekstra spesiaal gemaak het.

Leani J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Dit was lekker stil, geen steurnisse. Heerlike wegbreekplek.

Werner B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Heerlike verblyf en rustige atmosfeer. Skoon verblyf met alle benodighede in kombuis, badkamer en leefarea.

Lynn V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Saam met vriende

Wonderlik en rustig.

Alles vooraf was goed gekommunikeer, Luciana is 'n ster! Huisies is waarde vir geld met alle nodige geriewe. Baie skoon en gemaklik, alles was sonder inspanning.

Nick V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit baie geniet.

Ons het dit baie geniet. Geleë in 'n pragtige area met netjiese en gemaklike akkommodasie.

Riaan F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die wingerde met alles wat jy nodig het.

Fantasties en vriendelike ontvangs. Cottages is in pragtige parkagtige tuine geleë met 'n uitsig op die berge en die wingerde. Skoon en baie goed gemeubileer met alle kombuistoerusting wat jy benodig. Geen TV, wat 'n absolute seën is. Binne- en buitebraai en vuurmaakhout wat by jou deur afgelaai word. Lugversorger in die slaapkamer, goeie koninggrootte-bed met goeie linne. Gaste kan die hele plaas verken.

Dorie F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Die persoon by ontvangs was nie goed genoeg ingelig omtrent die omgewing nie. Inligting van aktiwiteite was vaag. 'n Groot pluspunt was die braai gedeelte binnenshuis, aangesien dit 'n baie koue aand was gedurende ons verblyf.

Esmé S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike net-ver-genoeg-uit-die-Stad wegbreek om die hare te laat hang in 'n lieflike natuurskoon.

Die kothuis was gemaklik en smaakvol toegerus - keuse van 'n binnebraai EN buitebraai was ideaal vir ons 2 wat graag winter en somer 'n vleisie op die kole gooi. Die asemrowende uitsig wanneer mens by die kelder wynproe of sommer net met 'n glasie vonkel na die berge sit en staar, is genoeg om liggaam, siel en gees te verkwik. Beslis nog 'n besoek werd!

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you for your great review.
We look forward to welcoming you back to Saronsberg.

Saronsberg Vineyard Cottages
Marina G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Puik diens en puik waarde vir geld.

Werner D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige kothuis met die mooiste omgewing. Wat 'n voorreg om so tussen die wingerde te bly.

Ons het ongelukkig net een nag gebly, maar het dit baie geniet. Die ligging is perfek en die geriewe baie goed. Baie mense wil wegbreek en net rus, maar ons was verbaas dat daar nie 'n TV of WiFi in die kothuis was nie.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank You for your review and rating Werner.
We look forward to welcoming you back to Saronsberg.

Saronsberg Vineyard Cottages
Susan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Ons kan Saronsberg 100% aanbeveel. Heerlik, rustig, gerieflik, netjies en bied die perfekte bergfietsroetes, dit was net te wonderlik!

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you for the 5-star rating Susan.
We hope to welcome you back to Saronsberg very soon.

Saronsberg Vineyard Cottages
Paul K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens maar mooi, netjies.

Op aankoms het ons gesien dat daar geen hout in die eenheid is nie. Ons het die 24/7 nommer gebel vir die bestuurder aan diens, maar sy het nie geantwoord nie. Dis 'n selfoonnommer, so ek het ook 'n boodskap gestuur. Ek het in totaal 5 keer probeer bel, en later besluit om dorp toe te ry om te gaan hout koop. Die bestuurder aan diens het die volgende oggend teruggebel en laat weet dat sy die foon in die kelder vergeet het, oornag. Die eenhede is skoon en netjies, maar kleiner as wat dit op die foto's lyk. Die eenhede is ook baie naby aan mekaar, so as jy vir privaatheid soek, is dit nie die plek nie. Ons het ook uit warm water gehardloop die oggend toe ons uitgeklok het. Ons probeer water spaar, en het vinnig gestort, maar die tweede persoon kon nie ten volle warm stort nie.

Eugene B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike omgewing.

Sal vir enige iemand aanbeveel wat net 'n naweek wegbreek soek, ook nie ver uit die stad nie.

Helene S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S
Gesin met tieners

Baie lekker gebly met pragtige uitsig oor berge.

Warm water in stort was kokendwarm, julle kan dit gerus bietjie afstel, net bang iemand brand. Die stortmatjies kan ook asb. elke dag vervang word.

Lizemari L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizemari L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gemaklik.

Ons het ons naweek terdeë geniet, ons het alles gehad wat ons nodig gehad het! En baie vriendelike ontvangs!

Johan N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Enkelreisiger

Alles netjies en baie rustig.

Ek het die verblyf baie geniet, so netjies en alles wat jy nodig het is ingesluit.

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

We hope to welcome you back again soon.

Best Regards
Luciana

Saronsberg Vineyard Cottages
Lienkie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegbreek van die besige stad of dorp is Saronsberg die plek vir rustigheid met 'n glas wyn in die hand.

Baie lekker gebly by Saronsberg! Die huisie het alles gehad wat nodig is om self kos te maak en 'n sakkie hout word voorsien. 'n Bietjie koud in die winter maar met die binnebraai word die huisie goed verhit. Saronsberg self is baie mooi met heerlike wyn en is baie naby aan die plek vir olive tasting ook. Heerlik uitgerus!

Saronsberg Vineyard Cottages's terugvoer

Thank you for your feedback Lienkie.
We hope to welcome you back to Saronsberg in the near future.
Best regards,
Luciana

Saronsberg Vineyard Cottages
Werner B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met vriende

Rustig en ontspanne met die mooie natuur, kon nie vir beter gevra het nie.

Die naweek by Saronsberg Vineyard Cottages was presies wat ons na opsoek was: rustigheid, ontspanne ligging en mooie natuurskoon net waar jy kyk. Die kothuis was perfek, skoon en alles wat jy nodig het vir 'n heerlike naweek weg. En dan het Saronsberg natuurlik van die beste wyne.

Jaco K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voeding vir die siel.

Prentjiemooi. Wyn uit die boonste rakke.

Melisa C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melisa C
Gesin met klein kinders

Baie mooi, rustige verblyf.

Het 'n lekker rustige naweek by Saronsberg gehad. Kothuise is ook baie netjies en die uitsig is asemrowend. Die wynproe is beslis 'n moet, veral met die pragtige uitkyk oor die dam. Sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27727580f894d1002b119984b7a7fba0e99d7fb3951c59fa222b59546eb0fda77be616a08db9eb668d81efd06ed96a629a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag(plek vir 2) 68 5 1 5 Waveren Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.244735483206 19.115065634251
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!