Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sasa Safari Camp

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km buite Outjo op die C38, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sasa Safari Camp is in die Ugabvallei in die Kunene-streek in Namibië geleë. Dis sowat 'n uur vanaf die gewilde Etosha Nasionale Park. Die safarikamp is uit natuurlike klip van die area gebou en dit skakel mooi in met die pragtige rotsformasies om dit.

Akkommodasie word in 2 bungalows, 5 2-enkelbedkamers en 'n gesinseenheid gebied. Elke ruim chalet het sy eie en suite-badkamer en dis gerieflik ingerig. Gaste het toegang tot 'n groot gemeenskaplike kombuis. Daar is gratis WiFi, gaste kan by die kantoor navraag doen.

Sasa Safari Camp bied 'n swembad wat ideaal is vir warm somersdae en daar is doendinge soos natuurwandelings en voëlkyk en gaste kan in die rustige omgewing ontspan. Gaste kan ook daguitstappies na Etosha Nasionale Park, die Himba-dorpie en 'n bewaringspark vir jagluiperds geniet.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sasa Safari Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Donsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • 10 km buite Outjo op die C38, Outjo, 0000, Kunene
  • Gaste dink Sasa Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km buite Outjo op die C38, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MTkyNzBiLTIxNDItNGRkMi05ZjBkLTNjZWQ0ZGY3ZDEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 10 km outside of Outjo on route C38 Outjo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.163854 16.134964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem