+50
Wildsplaas in Drakensberge

Sasi Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kilburn Privaat Wildplaas, Jagtersrus, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sasi Bush Lodge bied die ultieme glanskampeerervaring, met pragtige uitsigte oor die omliggende natuurlike landskap en is geleë in die Drakensbergstreek, wat dit ideaal maak vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.

Elke ruim tent-eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die Sundown Family Unit ook 2 enkelbeddens insluit. Voltooi met 'n kaggel, 'n yskassie, 'n tee- en koffiemaakstasie, asook 'n ooplugbad, 'n reënstort en 'n privaat toilet.

As gaste avontuurlustig voel, is daar baie aktiwiteite wat by die eiendom gereël kan word, soos wildritte, masserings, stap, bosontbyte en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
We had the best stay. Felt like royalty. Magical place, exquisite food, awesome staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Alta C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gekuier dat ons sommer weer bespreek het. Het my man se verjaarsdag gevier en van die verjaarsdagpakket gebruik gemaak. Alles was wo...
Sien meer
Okt 2025
Dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks, rustig en natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. So mooi tussen die berge en rustig waar jy net kan afskakel en rus en die natuur kan geniet.
Mrt 2024
Jacob V
Saam met lewensmaat
4.8
Onvergeetlik. Geen kuier by Sasi Bush Lodge sal ooit lank genoeg wees nie. Uitstekende gasvryheid vanaf vriendelike en professionele personeel. Asemro...
Sien meer
Mrt 2025
Ria O
Saam met lewensmaat
4.2
Oor die algemeen goeie en vriendelike diens van die personeel. Daar kort 'n paar verbeteringe. Tissues, gemaklike stoele, flitslig, opgradering van vo...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kilburn Privaat Wildplaas, Jagtersrus, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sasi Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kilburn Privaat Wildplaas, Jagtersrus, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 9
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c13a351ab7ed8605b66272a1d02148cb5e7f181bb2d9b8d374790269924ef7692edae1d9ef40b840950380c77c04e86f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Kilburn Privaat Wildplaas Jagtersrus 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597312334425 29.096953067398
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang