Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sasi Bush Lodge

Wildsplaas
Ukusa Paartjie-eenheid
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim tent bied 'n uitsonderlike kampervaring en spog met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n kaggel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, buitebad, reënstort en 'n privaat toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B en aandete.

Huisreëls

Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Privaat voertuie moet in die veilige ontvangsarea geparkeer word en gaste sal met die maatskappyvoertuig tot by die lodge begelei word. Vir aktiwiteite buite die perseel en vervoer terug, moet hulle asb. die lodge hiervan in kennis stel tydens inklok.
Die skedule vir aktiwiteite soos wildritte en etenstye moet nagekom word.
Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Gaste mag nie hul eie koelbokse en onwettige middels saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sundown Premium-eenheid
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tent is half verdeel en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed, sowel as 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kaggel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, buitebad, reënstort en 'n privaat toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B en aandete.

Huisreëls

Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Privaat voertuie moet in die veilige ontvangsarea geparkeer word en gaste sal met die maatskappyvoertuig tot by die lodge begelei word. Vir aktiwiteite buite die perseel en vervoer terug, moet hulle asb. die lodge hiervan in kennis stel tydens inklok.
Die skedule vir aktiwiteite soos wildritte en etenstye moet nagekom word.
Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Gaste mag nie hul eie koelbokse en onwettige middels saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jujube Paartjie-eenheid
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die verhewe, ruim tent bied 'n uitsonderlike kampervaring en spog met 'n pragtige uitsig oor die reservaat en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n kaggel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, buitebad, reënstort en 'n privaat toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B en aandete.

Huisreëls

Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en dit is geskik vir alle voertuie.
Privaat voertuie moet in die veilige ontvangsarea geparkeer word en gaste sal met die maatskappyvoertuig tot by die lodge begelei word. Vir aktiwiteite buite die perseel en vervoer terug, moet hulle asb. die lodge hiervan in kennis stel tydens inklok.
Die skedule vir aktiwiteite soos wildritte en etenstye moet nagekom word.
Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Gaste mag nie hul eie koelbokse en onwettige middels saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c13a351ab7ed8605b66272a1d02148cb5e7f181bb2d9b8d374790269924ef7692edae1d9ef40b840950380c77c04e86f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Kilburn Private Game Farm Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597312334425 29.096953067398