LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Satori Getaway | LekkeSlaap
+16

Satori Getaway

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Satori Getaway is in die Middellande van Natal en word omring deur berge, vars water en 'n rivier wat daardeur kronkel. Dit is 'n stukkie ongerepte paradys. Die verblyf behels 2 eenhede, elk toegerus vir tot en met 12 gaste. Satori Lodge kan 8 gaste akkommodeer en beskik oor 2 kamers. Die eerste kamer het ’n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede kamer heet ook 'n koninggrootte-bed. Ander geriewe sluit drie enkelbeddens in die solderkamer en 2 en suite-badkamers met ’n stort.

Satori Cottage kan 4 gaste akkommodeer met 2 slaapkamers wat elk ’n koninggrootte-bed het. Ander geriewe sluit ’n en suite-badkamer met ’n stort, en ’n leefarea in. Daar is ook ’n kombuis met ’n yskas, oond en stoof. Die kothuis het ook ’n patio, braai-area en vuurput.

Die eienaars van Satori wou 'n unieke konsep uitvoer, waar gaste harmonie, balans en samehang met die natuur kon ervaar. Gaste moet hulself weer kom vind in die natuur deur van die stad se gejaag, moderne spanning en druk te ontsnap. Pragtige staproetes en wandelpaaie kan na die watervalle en berge gevolg word. Gaste kan ook werkswinkels bywoon en wegbreekpakkette reël. Tariewe is op aanvraag beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Satori Getaway
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Satori Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29ec3880783cb82a15c05792f4fd2e633821ac5b063dc7594fbda3cf6892fce9e238af52e3dfb8c99327d94796e2d20f8758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Dargle/Impendle Road Dargle 3265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.541740274056 29.924266040325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!