Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Satori Getaway

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Satori Getaway
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ivan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D

Highly recommend to anyone.

Truly magnificent getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart O
Gesin met tieners

Peaceful haven.

Thank you for a lovely stay at the lodge with beautiful mountain scenery. It was a welcome rest we deserved. You have a lovely place. Thank you for your hospitality. We will see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you so much for visiting, and we look forward to seeing you again.

Satori Getaway
Sunette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit tyd saam.

Mooiste natuur en rustigheid vir jou siel, sal beslis Satori Getaway aanbeveel vir 'n romantiese naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R
Gesin met tieners

Beveel Satori Getaway definitief aan.

Baie lekker gebly. Sal weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you so much, Natasha, and we hope to see you again.
Kind regards,
Louise

Satori Getaway
Allie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allie J
Gesin met klein kinders

Awesome.

We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beautiful and quiet. Very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clair M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Absolutely wonderful stay with exceptional hosts, beautiful scenery, and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D
Gesin met tieners

Pragtige, rustige plek.

Baie mooi huisie. Alles wat mens nodig kan kry. Ons was gelukkig om sneeu the kry, dit was ongelooflik. Baie lekker kaggel — het aande om speletjies gespeel. Solar werk baie goed, behalwe as dit sneeu. Sou meer wou rondloop, maar ons was letterlik bietjie ingesneeu. Sal maar weer moet draai maak sodat ons ordentlik kan explore. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you so much for visiting Satori.

Satori Getaway
Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay in nature.

We so enjoyed our stay at Satori. Everything was neat, clean and detailed. Louise was an amazing host! She even helped us with our flat tire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

It was a pleasure hosting you, and thank you for visiting Satori.

Satori Getaway
Nicole T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a secluded getaway.

Satori Getaway is perfect for a scenic and tranquil holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolett P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolett P

Rustig, snoesig, 'n plek om te rus.

Gesinstyd geniet in die natuur en 'off grid'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for visiting Satori Getaway.

Satori Getaway
Tina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige kuier saam met familie.

Pragtige omgewing met uitstekende akkommodasie. Die verblyf is tydskrifmooi. Voorwaar prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for visiting.

Satori Getaway
Maritza C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza C
Saam met vriende

Baie lekker!

Sal dit definitief weer doen en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Baie dankie.

Satori Getaway
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Moeite werd.

Louise greeted us when we got there, gave us her cell phone number should we need anything and then left us to our peace and privacy for the rest of the stay. The cottage has ample heating in the winter and we never slept cold (also a very pleasant hot shower). There is plenty of hiking to do up and down the gravel road (nearby dam as well) and also plenty of places to which you can drive and explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemina G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina G
Saam met vriende

Once in a lifetime experience to be closer to nature.

Got to experience an adventurous part of life. The place takes me back to beautiful childhood memories. It is indeed a getaway place to clear out your mind. The fireplace kept us warm all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for visiting.

Satori Getaway
Daniel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Despite the adverse weather conditions, Satori made our stay memorable and the facility was clean and fresh.

We spent most of the time indoors and the fireplace and well equipped cottage was just a pleasure! Beautiful setting, fantastic views and nature and a pleasant, clean and well equipped cottage made our easter weekend a great experience, at a reasonable price. Thank you very much to Louise and her team! Especially in adverse weather conditions, DStv and/ or Wi-Fi connectivity would have been great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you Daniel.

Satori Getaway
Johan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met vriende

Pragtige ligging.

Lekker wegbreek uit die stad, "off grid" living is iets wat mens aan gewoond moet word, maar steeds baie lekker wegbreek. Hou die weer mooi dop, 'n Sedan voertuig gaan nie werk indien dit reën nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek.

Goed ingerigte verblyf wat smaaklik afgerond is. Baie skoon en netjies. Die uitsig is asemrowend. Die kombuis is goed ingerig. Ek kan die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Gesin met tieners

By Satori kan jy ontspan.

Ons het goeie gesinstyd by Satori gehad. Die stap na die waterval is 'n gemaklike stap (vra vir aanwysings).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen S
Saam met vriende

Wonderlik, rustig en pragtig!

Ons akkommodasie by Satori was baie lekker. Die omgewing en natuurskoon is pragtig. Die huis is baie netjies en skoon, en keurig toegerus. Dit is op 'n afgeleë plaas, maar ons het geen rede gehad om onveilig te voel nie. Dit was werklik lekker ontspannend en naby genoeg dat ons die middellande ordentlik kon besoek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en self ook weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you! And thank you for visiting Satori.

Satori Getaway
Cathrina G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G
Saam met vriende

Asemrowend.

Ideale plek "off the grid" om te rus en jouself te vind. Dankie vir jou gasvryheid Louise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for visiting us.

Satori Getaway
Schalk V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Enkelreisiger

Comfortable, modern, quiet, ideal to switch off from the rat race.

The cottage was one of the best places I've stayed in in the Berg. Comfy bedrooms, great bathroom, well-equipped kitchen. Nice patio and stoep. Did not miss anything that needed electricity. Would visit again without hesitation. And yes do bring 5 bags minimum of wood even more - fireplace and braai and firepit. It's the Berg! Thank you Louise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you Schalk. Hope to see you again.

Satori Getaway
Andre P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trendy accommodation in nature that offer many opportunities for photograpy.

It is in a beautiful part of the Midlands Meander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Gesin met klein kinders

Kwaliteit familietyd.

Pragtige omgewing, lekker gaan stap saam die familie en die plaas honde na die waterval. Lekker kuier swam die familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankita S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical and dreamy.

The lodge is located on top of a hill, with breathtaking 360 degrees mountain and forest views. Secluded, private and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for appreciating our space. Lovely meeting you.

Satori Getaway
Caroline K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Complete rest.

Satori Farm Lodge is accommodation really tucked away, for a time of unwinding and appreciating nature. The views of the hills through every window are just breathtaking. Especially with sunrise. Solar energy is used, and therefor no electricity. The rooms are very creatively decorated by the very friendly owner and have en-suite bathrooms. The kitchen, lounge and sitting rooms are shared with the other guests. The kitchen has everything one might need. On our stay we were the only guests. The creative decor brings a special inviting feeling to every space and one feels like just relaxing and spending time reading or just being. We also took a walk in the forest with the farm dogs and spend time having a picnic in the forest. This is really a place to come and rest and just enjoy. Thank you, I would love to visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Volledige rus.

Satori Farm Lodge is verblyf wat regtig weggesteek is vir 'n tyd van ontspanning en waardering vir die natuur. Die uitsigte oor die heuwels deur elke venster is net asemrowend. Veral met sonsopkoms. Sonenergie word gebruik en dus geen elektrisiteit nie. Die kamers is baie kreatief ingerig deur die baie vriendelike eienaar en het en suite-badkamers. Die kombuis, sitkamer en leefareas word met die ander gaste gedeel. Die kombuis het alles wat jy nodig het. By ons verblyf was ons die enigste gaste. Die kreatiewe dekor bring 'n spesiale uitnodigende gevoel in elke ruimte en voel asof jy net ontspan en tyd deurgebring om te lees of net te wees. Ons het ook saam met die plaashonde in die bos gestap en tyd in die bos deurgebring. Dit is regtig 'n plek om te rus en net te geniet. Dankie, ek sal graag weer wil kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for your kind comments Caroline and do hope to see you again

Satori Getaway
Candy B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total peace and tranquility, and yet so close to Durban.

We really enjoyed our weekend at Satori Lodge, Louise was very hospitable, the views were breathtaking, we enjoyed some lovely walks through the forest and had a very relaxing and peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Thank you for visiting us Candy and we hope to see you again soon.

Satori Getaway
Herbert H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herbert H
Gesin met tieners

Baie mooi geleë plek, stilte en fantastiese panorama.

As 'n mens rus wil vind en so bietjie wil rondloop in die natuur, is dit 'n uitstekende plek. Die verblyfplek het 'n bietjie opknapping nodig, veral die skoonheid. Toe ons daar gebly het, was dit bitterlik koud die eerste aand en alhoewel daar 'n gasheater was, was hy sonder gasbottel en die eienaars was ook nie bereid ons een te gee nie. Die vuur het die plek darem later bietjie warm gemaak. Ek is so 'n bietjie onseker of ek dit kan aanbeveel, maar dit is nog steeds waarde vir die geld wat betaal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther N
Gesin met tieners

Buitengewone verblyf ver uit die stad se lawaai.

Wees bewus dat Satori Farm Lodge op Sonkrag funksioneer. Klein yskassie, vrieshokkie piepklein. Net genoeg vir een bakkie kos. Nie voldoende vir 'n groot groep wat lank wil bly nie. Satori het plek vir 12. Ver van winkels af. As jy alle kos saamneem kan koue berging 'n probleem wees. Neem dalk droë ys en groot koelhouer saam. Gaan slaap vroeg of kuier rondom kerslig. Vergaap jou aan die sterreprag. Stap na die waterval en gaan hou piekniek. Grasdak so neem medikasie vir hooikoors lyers. Wonderlike, buitengewone wegbreek. Ons sal weer wil gaan. Grondpad na Satori is goed. Het nie 4x4 nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss.

Satori Farm Lodge is definitely a safe and beautiful sanctuary in the mighty mountains of KZN. The owners are exceptional people, warm, friendly and a deep knowledge of the natural surroundings. Our stay was bliss. Satori is for people who loves stillness and nature. We will be going back to Satori more often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Satori Getaway se terugvoer

Mary Ann thank you! We look forward to seeing you at Satori again

Satori Getaway
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb8769db2491f77f57bdefc17a2cd7c6ae80996e4900dcb9f814d977715795397847722339da23a0e81b7a34ae469048e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Dargle/Impendle Road Dargle 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541740274056 29.924266040325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem