+37
Gastehuis in Karas

Savanna Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fabulous farm stay. Special location - great to spend time with owner/farmer. Food made by Monica and the team was outstanding! Great place to walk/hike.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike diens verkry en vir seker van 24 uur diens. Verseker, eienaar en bestuurder se diens is van hoogstaande gehalte. Evette en Charles is baie vriendelik en behulpsaam. Het self gebraai en nie ge-eet by die restaurant nie. Lieflike kameeldoringhout is gratis beskikbaar vir braai. Pragtige plaas met die mooiste uitsig. Sal weer daar gaan oorslaap. Pryse is baie billik en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Friendly hosts. Value. Friendly. Excellently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Perfek vir oornag oppad van of na Suid-Afrika. Ons het laat aangekom en steeds baie goed verwelkom gevoel. Kos was vir ons gereed, en dit was 'n ordentlike vleis, rys, aartappel, soet patat en slaai. Gevoel soos 'n Sondag middagete. Die kamer was gemaklik en 'n goeie grootte vir die 3 van ons. Aircon was baie effektief en die wat was warm. Stortkop kan maar vervang word Plek was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Aanvaarbaar vir oornag. Rustige omgewing. Baie basiese akkommodasie. Nothing special. Wel baie skoon en netjies. WiFi slegs by ontvangsarea beskikbaar. Geen TV. Baie muskiete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jacoba C
1 nag
5.0
Jul 2025

Bly gerus hier oor. Die kommunikasie vooraf is uitstekend. Die braaipakke is heerlik en goeie waarde vir geld. Diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Well located, neat and clean facilities. A nice convenient location for stopping over on travels further into Namibia or on your way back to South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jens T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

The most beautiful place and very friendly staff and owner. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verity B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het lekker oorgeslaap! Ons het baie lekker gebly. Savanna was 'n koel oase na 'n lang reis. Lieflike swembad, heerlike aandete, gasvrye gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons het net oornag - en sal dit beslis weer doen. Die plek is asemrowend mooi. Daar is diere op die plaas en hulle is baie hulpvaardig met kos en drankies by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the B1, Neu-Noachabeb 409, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfCQlVVSmmiwMDjEQL5Byou4VzBGPfUs6HV7ujuhBw1ovb57W3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Off the B1 Neu-Noachabeb 409 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.382434 18.519556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang