LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michelle P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Heerlike langnaweek in die bos. Baie oulike plek met die lekkerste boma area, braai en buite oond. Daar is 'n driebeenpot om lekker potjiekos mee te maak en 'n broodpan vir die buite oond. Ons het die swembad ook baie geniet en die bos is reg voor jou met die diere wat kom kuier. Oom Oubaas en Tannie Marie gaan uit hul pad om dit vir mense gemaklik te maak. Hulle is wonderlike gashere en het selfs gehelp met stoele en tafeltjies vir ons om by die groot swembad in Leeupoort te gebruik toe alles tjok en blok vol was daar. Baie dankie julle. Ons hoop om vinnig weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit was 'n heerlike, rustige naweek in die bos. Ons het absoluut heerlik in die bos gebly! ’n Pragtige, rustige plek met alles wat ’n mens nodig het vir ’n lekker wegbreek. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer terugkom! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

The accommodation exceeded all expectations. We enjoyed ourselves tremendously. It was relaxing and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

‘n baie lekker en rustige naweek. Baie dankie! Ons het 'n wonderlike verblyf in julle pragtige huis gehad. Jy en jou vrou is wonderlike gashere. Dankie dat julle vir ons vure gemaak het en seker gemaak het dat ons te alle tye oukei was. Ons het net vergeet om ons eie handdoeke saam te bring; ons sal dit nie weer doen nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxing and peaceful. A really relaxing and peaceful weekend getaway. Oubaas and Marie go out of their way to ensure that you have a great time. Everything you need is there, including undercover and open-air braais and firepit, each with their own utensils, a lovely pool and lots of game coming to visit. We will definitely be going again and I highly recommend Savanna to anyone wanting a chilled-out break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quendri B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

100% beïndruk. Ons het dit verskriklik geniet. Daar is verskeie braaigeriewe. Die stort was awesome. Speletjies vir grootmense en kinders. Verskriklik netjies. Gemaklike beddens. Vier grootmense en twee kinders en ons was glad nie onder mekaar se voete nie. Die eienaars was onsettend bedagsaam. Die wild loop tussen die huise deur en die paaie was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nereze G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2026

It would have been great if the host wasn't so rude. It's a nice place, but they can. It would have been great if the host wasn't so rude. It's a nice place, but they can hear everything and you can also hear everything they do. It just doesn't feel very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefanie D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker. Dit is waarlik 'n oasis in die bosveld! Die lekkerste stoep met braai en swembad! Ons het dit vreeslik geniet. Ek kan dit regtig aanbeveel vir ander. Die eenheid is ongelooflik skoon, netjies en toegerus met alles waaraan jy kan dink. Oom Oubaas en Tannie Marie het ons baie welkom laat voel en is baie goeie gashere. Die fotos is presies hoe dit daar lyk. Jy kan nie verkeerd gaan om hier te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Hierdie twee pragtige jongmense en hulle oulike twee kinderjies is werklik juwele. Ek kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Belinda S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gewees en rustig gewees. Gasvryheid was uitstekend gewees en ons het sommer baie tuis gevoel. Plek was netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Netjies. Vriendelik. Gasvry. Dit was 'n ongelooflik lekker verblyf. Oubaas het ons so vriendelik ontvang. Hy en sy vrou het ons welkom laat voel. Gasvry en die mees aangename mense. Hartsmense. Sal vir seker weer van hulle verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Baie dankie, julle is fantastiese gaste. Dit het gelyk of hier nie mense was nie, so netjies is die eenheid agter gelaat. Ons kan julle hoogs aanbeveel by enige plek van verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Oubaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek

355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a90fed296f44742cf6dd284502b133763619e95e99e0155342a68a65cc2799170001026a801c57d17b403316e7fe4f77e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 355 Disa Leeupoort Vakansiedorp 0684 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924134898356 27.638762905617

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang