Savannah Lodge Honeydew

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Verblyf by Savannah Lodge Honeydew bestaan uit 3 woonstelle wat wissel aangaande hoeveel slaapplek hulle bied. Dit wissel tussen 2 ten 4 gaste en laasgenoemde is ideaal vir 'n klein gesin. Dit het 'n oopplan-uitleg en is ten volle gemeubileer. Hierdie woonstelle beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuis met die nodige geriewe om maaltye voor te berei, 'n en suite-badkamer asook 'n sitkamer met 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Elke woonstel het 'n patio en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waarin jy lekker kan afkoel. Onderdakparkeerplek en 24 uur-toesig d.m.v. kameras is ook ingesluit.

Savannah Lodge Honeydew is slegs 'n paar minute van verskeie restaurante en winkels af. Die Clearwater-winkelsentrum, Wilgeheuwel Hospitaal, Northgate Dome, Monash Universiteit en 'n paar groot snelweë is alles naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Savannah Lodge Honeydew gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]