Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savolonte

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Savolonte
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met tieners

Gasvry, skoon, smaakvol en goed instand gehou.

Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Braam en Ansie, het ons regtig baie welkom en tuis laat voel. Die fasiliteite en geriewe was netjies, skoon en van goeie gehalte. Ek kan hulle enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savolonte se terugvoer

Hallo Sanet.

Altyd lekker om mense soos julle te onthaal. Nie net gaste nie, maar sommer gou soos familie.
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!

Savolonte
Amelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Atmosfeer was heerlik, personeel baie vriendelik.

Ons ontbyt was heerlik. Personeel/eienaar was baie vriendelik. Die kamers was baie netjies en daar was 'n afdak vir ons motors. Ek kan hierdie gastehuis verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Savolonte se terugvoer

Beste Amelia
Altyd lekker om mense soos julle te onthaal.
Nie net gaste nie, maar word sommer gou soos familie.
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!

Savolonte
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJxvaapx9DRhkIO1aUP2mU4d5iO5HrHgksc4pw8f4rHMDBf0s4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Drakensberg Avenue Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.078260934704 28.211515857227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem