LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Savoy | LekkeSlaap
+15

Savoy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Savoy is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi dorp, Clarens. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die dorp se doendinge en besienswaardighede te verken.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en is geskik vir 5 gaste. Op die onderste verdieping is daar 'n koninggrootte-bed en 'n TV met Netflix, asook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n aangrensende sit- en eetarea wat direk na die tuin lei. Troeteldiere is welkom.

Daar is 1 badkamer, met 'n stort en bad. Op die mezzanine-verdieping is daar 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is Netflix, Showmax en YouTube.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, vir 1 voertuig. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by Savoy sluit in:

Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e988bdbdd920c08ee1a0c089c7f3bf464725714b22b1e06c1726c6e03a0fc065f3c8ac8d53d1f52f5b71de3911891004229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 5) 35 Larola Terraces Larola Street 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.518257033117 28.427836497553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!