Savoy
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Huisreëls
Let asb. op dat Savoy se eienaars/bestuurders nie verantwoordelikheid neem vir munisipale probleme wat gedurende gaste se verblyf mag opduik, soos water- of elektrisiteitsonderbrekings, nie.
Clarens is welbekend vir sy baie koue weer in die winter en dus word die risiko van gebarste pype, nadelige gevolge van ys en/of sneeu deur die gas as deel van ons bepalings en voorwaardes aanvaar.
Om by hierdie perseel aan te meld, beteken dit dat gaste hierdie bepalings aanvaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Larola Terraces, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang