Saxon Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai, die wêreld se Grootwithaai-hoofstad. Die dorp is 'n skilderagtige 2 uur lange rit vanaf Kaapstad en die Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf Kaap Agulhas, Afrika se mees suidelike punt. Gansbaai is dus die ideale sentrale punt vanwaar jy die Kaapse Overberg en sy natuurlike oorvloed kan verken.

Met sy heerlike moderne geriewe en 9 luukse suites sal Saxon Lodge jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. Ons het dubbel en 2-enkelbedkamers en 1 gesin-suite vir gesinne of groepe wat saam reis. Die tuin en dek bied 'n uitsig oor Walker Bay.

Ander geriewe sluit in 'n swembad, sentrale sitkamer met 'n groot TV en DStv, gratis WiFi, sakegeriewe, parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens wat jou skoon wasgoed dieselfde dag terugbesorg. Dis nie buitengewoon om in seisoentyd hier die walvisse in die baai te sien baljaar nie. Die kroeg het genoeg voorraad en bied nie net privaatheid en eksklusiwiteit aan gaste nie, maar ook die geleentheid om mekaar te leer ken.

Die eienaars met hul presoneel beman die lodge saam. Die kamers is baie privaat en privaatheid word gerespekteer.

Daar is 'n hond en 2 katte op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saxon Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false