Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let dat daar geen selfoonsein is nie, slegs op 'n sekere plek op die pad wat na die rivier lei.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar daar moet vooraf met die instansie gereël word.
Drinkwater, ys en hout is by ontvangs te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang