Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Say Shells

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-weg 58, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Say Shells is 'n selfsorg-eenheid in Bloubergstrand en is naby die strand, winkelsentrums en 'n paar restaurante.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Gedurende beurtkragtye is daar 'n klein omsetter wat die ligte, WiFi en TV kan aandryf.

Daar is 'n losstaande braai op die stoep, asook sitplek wat dit die ideale plek vir 'n kuier maak. Gaste kan ook die sonsambreel gebruik. Veilige parkeerplek is tot gaste se beskikking.

Slaapplek

’n Bespreking by Say Shells sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Say Shells
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Arum-weg 58, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Say Shells het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-weg 58, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a34fd3d16a547b0f63929a838e74a5bf55da6002d00fc224e984456a90231271a5190095d53938294080555a0656a02843?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 58 Arum Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.823222631601 18.486190402183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem