Scarborough Fair
8 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikestraat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Scarborough Fair is in 'n luukse en veilige woonbuurt in Vanderbijlpark. Die perseel spog met 'n mooi tuin, swembad, tennisbaan en 'n braai-area.
Verblyf is beskikbaar in 2 kamers wat elk individueel versier is en geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed wat met Egiptiese katoenlinne en 'n elektriese kombers opgemaak is. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Eetgerei, breekware en basiese braaigeriewe word voorsien.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 8 resensies vir Scarborough Fair
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Eikestraat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Scarborough Fair het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikestraat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom