Schaefers' Halt

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Schaefers' Halt is op 'n lieflike plaas teen 'n berghang, halfpad tussen Dullstroom en Lydenburg, geleë. Die plaas word omring deur die Klein Drakensberge en kyk uit oor 4 foreldamme. Schaefers' Halt is 'n bekoorlike gasteplaas wat deur 'n gesin bestuur word, met beeldskone uitsigte in elke rigting.

Daar is 4 goed toegeruste, selfsorg-kothuise en linne en handdoeke word voorsien. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek. Die kothuise bied slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste, afhangende van die kothuis wat bespreek is. Geriewe sluit en suite-badkamers, braaigeriewe, kombuise wat volledig toegerus is en veilige parkeerplek in. Sommige van die eenhede is ook troeteldiervriendelik.

Schaefers' Halt is sowat 16 km vanaf die Verloren Vallei Natuurreservaat geleë, 25 km vanaf die Dullstroom Dam Natuurreservaat en 26 km vana Lyndenburg Museum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schaefers' Halt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za