Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schafli Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schafli Manor is die historiese setlaarshuis van die area, gebou op die hoogste uitkykpunt van Chintsa (Cintsa)-Oos. Schafli Manor is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ander ervaring, met oorgenoeg wildlewe, buitelewe, leefstyl, sport en fotografiese geleenthede.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningin- of 'n koninggrootte-bed. Twee van die slaapkamers het stoepe met wonderskone see-uitsigte. Die kamers Seabreeze en Bayview is groot met en suite-badkamers met aparte sitareas met moderne strandhuis-dekor. Die Oyster-kamer is meer intiem en ouwêrelds ingerig om die geskiedkundige oorsprong van die huis uit te beeld.

Die selfsorgverblyf bied 3 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en 'n TV met DStv. Hierdie eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is.

Al die kamers bied toegang tot die hoofhuis met 'n grootskerm-TV, speletjieskamer en groot swembadterras.

Gaste is mal oor die eklektiese dekor en kuns wat regdeur die huis te siene is. Die ongelooflike uitsigte oor die vallei en die see is natuurlik ook 'n groot trekpleister vir die 6000 m²-eiendom.

Schafli Manor is deel van die Jikeleza Wildekusroete, waar jy die baaitjies en ongerepte natuur kan verken. Soek skulpe, klippies, skeepswrakke en seelewe in die rotspoele wat millennia gelede deur lawa gevorm is. Swem, snorkel, hengel, kajak, perdry, hardloop of stap op die eindelose strande en beoefen watersport in een van die baie riviere, mere en die see.

Schafli Manor is naby al die geriewe en besienswaardighede. Inkwenkwezi Wildreservaat is sowat 7 km van hier af, Emerald Vale Craft Brewer sowat 3 km, Olive Wood Gholflandgoed om en by 7 km en die lughawe net 45 km. Die bekende gesinsrestaurant, C-Club, is net oorkant die pad, aan die kant van die vallei. Daar is ook gereelde kunsmarkte en musiekfeeste in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Schafli Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 9

Ligging

  • Heron Loop 540, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Schafli Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4f6da7a7a8929aaa7684241460ebea33e7dad1f96bf7608c0149edc0210e694234dcddbd40b13710be8c7547fcb11791c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 540 Heron Loop Cintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.820247 28.112794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem