LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schafli Manor Wild Coast | LekkeSlaap
+12

Schafli Manor Wild Coast

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Schafli Manor Wild Coast is in Cintsa geleë en is deel van die Jikeleza Wildekusroete waar jy verskeie grotte en die ongerepte natuur kan verken. Jy kan skulpe en klippies versamel, of stukke van skeepswrakke en seelewe wat in antieke lawaformasies vasgevang is, versamel. Daar is doendinge soos swem, snorkel, visvang, kajak, perdry, draf, of stap langs die strande, asook watersports opdie rivere, strandmere en die in see.

Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede is volledig ingerig vir 4 tot 5 gaste, met 2 en suite-slaapkamers. Die kamers is aaneengeskakel, maar het ook ’n aparte ingang. Elke eenheid het ’n stoep met braaigeriewe, tuin en ’n asemrowende see-uitsig. Gaste kan ook die addisionele herehuis bespreek vir meer familielede. Gaste het toegang tot die hoofhuis met ’n grootskerm-TV en speletjiesarea en groot swembadterras.

Jy kan oor die Kei ry, sowat 55 km vanaf Cintsa en die ou Transkei Wildekus ervaar waar die tyd stilstaan. Verken die pragtige wildekuslyn weg van die skares, waar pret saam met jou gesin of geliefdes op jou wag. Dis die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n unieke ervaring, met oorgenoeg wild, buitemuurse, leefstyl-, sport en fotografiese geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Schafli Manor Wild Coast
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Heron Loop 540, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Schafli Manor Wild Coast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMWQyM2FhLTIzYjYtNGI0Zi1iZjhlLTliMTM5ZGRhZjhiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 540 Heron Loop Cintsa 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.820254994499 28.11275905159
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!