Schaftplaas
4 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Supreme Dream
- Selfsorg.
- Suzi Q
- Selfsorg.
- Jodi Di
- Selfsorg.
- Oematoi
- Selfsorg.
- Gert Ox
- Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
Kidners tussen die ouderdom 0 en 1 jaar woon gratis.
Kinders tussen die uderdom 2 en 12 jaar betaal R350.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere is welkom indienvooraf gereël.
Gaste moet net bewus wees dat daar 2 Duitse herdershonde op die plaas woon, maar hulle word by die hoofhuis toegemaak.
Indien gaste met hulle honde op die plaas wil gaan stap moet die honde op 'n leiband bly aangesien daar ganse en hoenders op die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom