LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schnehage Self-catering Unit | LekkeSlaap
+14

Schnehage Self-catering Unit

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Schnehage Self-catering Unit is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Die eenheid is perfek vir een persoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n plekkie om oor te bly naby verskeie geriewe in Fichardt Park.

Die eenheid het sy eie privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie langsaan het geriewe om kos warm se maak of koel te hou, soos 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Boonop het die eenheid 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en daar is 'n elektriese kombers op die bed. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Schnehage Self-catering Unit is naby die Rosepark Hospitaal, Pick 'n Pay Hyper, Checkers Hyper en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Schnehage Self-catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Schnehage Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMWFkYmE2LTU0ZTAtNDdlOC1iOGQ1LTkxMmUxOGY3YWY5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 92 Schnehage Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 17:00-21:00 09:00 -29.15403 26.1795699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!