Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schnehage Self-catering Units

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Schnehage Self-catering Units
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerald V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Besigheidsreis

Beste in Bloem.

Plekkie is superskoon, netjies en ware waarde vir geld. Ek sal enige tyd weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Gerald, en ons hoor weer graag van jou.
Vriendelike groete,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Lukas V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Beslis my nr1 keuse vir oornag verblyf in Bloemfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Lukas, en ons sien uit om weer van jou te hoor.
Vriendelike groete,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Janie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste was gerieflik en skoon, sal graag weer oorslaap as ons by ons ouers kom kuier.

Kon dalk net 'n bietjie meer koffie voorsien het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Thank you for your feedback and we are just a call away for any necessary requirements such as coffee.
Look forward to hearing from you again soon.
Kind regards,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Johannes Jacobus P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en proffesioneel ontvang en alles was goed georganiseer.

By ons aankoms na 'n lang rit vanaf Knysna is ons vriendelik ontvang. Die eienaar het seker gemaak dat ons alles het en het ook lekker met hom gesels. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer, badkamer en fasiliteite was superskoon en netjies. Ek en my gade sal nie weer op 'n ander plek wil bly in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie en ons sien uit om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Leslie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B
Besigheidsreis

Heerlik gebly. Kan beslis aanbeveel.

Baie netjies, skoon en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie en ons hoop dat ons vir julle weer gou sien.

Vriendelike groete,
Debbie.

Schnehage Self-catering Units
Katy W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our overnight stay was very comfortable.

We were greeted immediately upon arrival and the bed was so comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Thank you Katy and trust we will hear from you again soon.

Keep safe.

Kind regards,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Ann B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was just what we needed, comfortable, peaceful and relaxing.

My husband had a cataract operation, and it was just too far to drive in and out of Bloem 3 times in 3 days. Schnehage, offered us a place to stay that was comfortable, close to the hospital and affordable. Thanks so much Debbie and Marius.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Thank you and we are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Look forward to hearing from you again soon.
Be safe.
Kind regards,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Sannelie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Kamer baie netjies en gerieflik, naby winkelsentrums. Veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Vriemdelike groete,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Anna-marie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en baie netjies

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet En Marinda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet En Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag.

Baie vriendelik ontvang, hulle was baie gasvry en behulpsaam. Het ons sommer laat tuis voel en ons inligting gegee waar om aandete te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie en ons is bly dat julle van die verblyf gehou het.
Vriendelike groete,
Debbie en Marius

Schnehage Self-catering Units
Henriette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, netjies en skoon. Naby aan die N1.

Ons was so beïndruk, sal verseker Schnehage vir enige iemand voorstel, daar is veilige parkering en die plekkie is perfek vir oorslaap op pad na jou eindbestemming. Ek het my laptop in die kas vergeet en baie verder eers besef hy lê nog in die kas. Ek het vir Debbie gevra om hom vir my veilig te hou en het hom weer op ons pad terug by haar gekry. Weereens dankie Debbie. Uitstekende diens en geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Henriette.
Vriendelike groete,
Debbie

Schnehage Self-catering Units
Thomas V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek is goed, maar die kliëntediens swak.

Die eienaar het ons nie vooraf gevra hoe laat ons sal arriveer nie. Toe ons ongeveer 3 uur opdaag, het sy gesê dat hulle eers 5:30 die hek gaan oopmaak aangesien ons hulle nie laat weet het van ons aankoms tyd nie. Ons moes dus maar wag tot daardie tyd en dit was ongerieflik. Sy het 'n e-pos gestuur teen ongeveer 12 uur om ons ook dit te laat weet. Ons was daardie tyd nog besig om per motor te ry en het nie e-pos-ontvangs gehad nie. Eers in Bloemfontein het ons die boodskap kon sien. Dit het 'n anders aangename verblyf bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Thank you for your feedback, and as stated we tried to reach you from 07:30 the morning to confirm arrival time and to no avail. We do this for all of our guests so that we can make the necessary arrangements. We apologise once again as we did on your arrival.

Schnehage Self-catering Units
Elza F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 700 km op die pas was dit voorwaar wat ons nodig gehad het. Skoon, gerieflik en vriendelike ontvangs. Baie dankie, Marius en Debbie, ons sien julle weer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie en ons hoop ons sien vir julle gou weer.
Vriendelik groete
Marius en Debbie

Schnehage Self-catering Units
Richard M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt at home away from home, great host.

Great host, motherly figure to her visitors. You get support whenever you need help and you are well taken care of as the place is so clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Naby aan winkels en snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies!

Sal enige tyd weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irmhild F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irmhild F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese blyplek. Ons was baie dankbaar vir die lugversorger, aangesien daar 'n hittegolf was toe ons hier oorgebly het.

Baie dankie vir die gasheer se vriendelike ontvangs. Die plekkie is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en smaakvolle dekor. Heerlik geslaap.

Baie vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Premium DStv. Lugversorger pluspunt vir my. Ek sal beslis weer hierdie gaste-eenheid besoek. Baie dankie aan Debbie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelike diens.

Sal enige tyd weer daar gaan oornag. Vriendelike, aangename gasvrou. Skoon, netjies en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Enkelreisiger

Puik.

Baie lekker gebly en sag geslaap. Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanita M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita M

Waarde vir geld.

Ons het daar aangekom, toe is daar niemand daar nie. Moes wag vir die eienaar om te kom en toe was die kamer nog nie skoongemaak nadat die vorige mense daar was nie. Behalwe dit het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schnehage Self-catering Units se terugvoer

Thank you for your feedback.
With reference to arriving and we were not available to open, our arrival time is 17:30 and as stated we sent an email confirming your arrival time which was not answered. As my husband explained that I work on Sundays and drove home to clean the unit when you all said that it was fine and wanted to put your things in the unit. Please next time inform your hosts of your arrival time. Kind regards, Debbie.

Schnehage Self-catering Units
Ria K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig.

Dis baie gerieflike verblyf, ligging is goed, naby alles wat nodig is, veilig, skoon en mooi, gasvrou vriendelik en vind heeltyd uit of als reg is en of iets nodig is. Sal weer daar bly en dit ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Netjies, goed ingerig en vriendelike gasvrou. Kan aanbeveel.

Netjies, goed ingerig en ons gasvrou het ons dadelik welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons te help. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chare D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chare D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelike diens. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolienne N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie was tot op hede die beste gastehuis te Bloemfontein waarby ek en my man tuis gegaan het. Ons probeer altyd 'n nuwe gastehuis uit. Daar was altyd iets wat kriewel of net nie lekker was nie tot nou. My man se hy slaap nie weer op 'n ander plek as hier nie. Dis waarde vir jou geld deur en deur. Ek sal enigeen aanbeveel om hier tuis te gaan. Fantasies, fantasties! Selfs die bed en beddegoed, fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinita B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, naby winkels, skoon en veilig.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P
Enkelreisiger

Dit was 'n goeie ervaring!

Die diens deur LekkeSlaap was puik en professioneel. Die eenheid self uitstekend toegerus, gemaklik en veilig. Debbie, die gasvrou se vriendelikheid was lekker om te beleef. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe141b6e67ee4c7485087cd4747949a266790f6af8a6d3df21168fe0e1d65d447478d39d84c51bbd36b3137a4b49e66bcaffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 92 Schnehage Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -29.15403 26.1795699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem