Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemanshof

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoemanshof is aan die oewer van die Vaalrivier. Die area is bekend vir die nabygeleë Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en is die ideale plek vir diegene wat uit die stadslewe wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede en 1 boskamp wat Kruisbessie, Doppruim, Kollegerus en TokkelosBos insluit. Die 3 eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer en kombuisgeriewe. Die kampeerplek het nie krag nie, maar wel 2 badkamers met 'n gasgeiser.

Doendinge op die perseel sluit kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis en voetslaan in. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, hengel, fietsry, wildkyk, wildritte en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 61 resensies vir Schoemanshof
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Schoemanshof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67586ca45974b8087ccab212d84bf599812e608e249caaae1bf5735f31d07ead9711e63eb6bc5714b83416b07235d46e35e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932400809027 27.19210356474