LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schoone Oordt Country House | LekkeSlaap
+55

Schoone Oordt Country House

Gastehuis
Luukse Kamer
Vanaf R2 775
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers is in 'n roostuin met rustige fonteine en aangelegde struikgewasse geleë. Elke luukse kamer het 'n koninggrootte-bed, patio, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, satelliet-TV en DVD-speler. Handgemaakte linne, gansdons-duvets, matte van suiwer wol, vuurherd, vloerverwarming en verhitte handdoekrelings in die badkamers dra alles by tot die luuksheid. Daar is 'n enkelbed wat ideaal is vir 'n kind van tot 10 jaar oud en area vir 'n kinderbed, wat vooraf bespreek moet word, in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die gas nie opdaag nie word 100% van volle gekwoteerde bedrag verbeur.
Kansellasies 0 tot 14 dae voor inklokdatum verbeur 100% van volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasies 15 tot 28 dae voor inklokdatum verbeur 50% van volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasies meer as 28 dae voor inklokdatum verbeur 10% administrasiefooi om bank- en hanteringskostes te dek.

Wittebroodsuite
Vanaf R3 900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is privaat en skuil op die rand van die lowerryke woud wat omring is deur die Koornlandsrivier. Die kamer is romanties, het 'n groot vuurherd, 'n koninggrootte-hemelbed en 'n groot badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n stoep, yskassie, tee-en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV en 'n DVD-speler in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die gas nie opdaag nie word 100% van volle gekwoteerde bedrag verbeur.
Kansellasies 0 tot 14 dae voor inklokdatum verbeur 100% van volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasies 15 tot 28 dae voor inklokdatum verbeur 50% van volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasies meer as 28 dae voor inklokdatum verbeur 10% administrasiefooi om bank- en hanteringskostes te dek.

Gesinkothuis
Vanaf R3 900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is heel bo op die perseel en spog met 'n solder-area met 2 ekstra lang enkelbeddens vir kinders en 'n ekstra lang koninggrootte-bed vir 2 volwassenes. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook 'n kombuisie met 'n yskassie, kroegie, mikrogolf en tee-en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV, DStv en 'n DVD-speler.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die gas nie opdaag nie word 100% van volle gekwoteerde bedrag verbeur.
Kansellasies 0 tot 14 dae voor inklokdatum verbeur 100% van volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasies 15 tot 28 dae voor inklokdatum verbeur 50% van volle gekwoteerde bedrag.
Kansellasies meer as 28 dae voor inklokdatum verbeur 10% administrasiefooi om bank- en hanteringskostes te dek.

Vanaf R2 775
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0Njg0NDc2LTZkZmMtNDBmOC1hNTczLTQ5ODAyMTgzMWIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 775  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 1 Swellengrebel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.016444444444 20.449972222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!