Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongelegen Rooms

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Schoongelegen Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S
Gesin met klein kinders

Heerlik uitgespan!

Dit was heerlik om 'n paar dae daar uit te span en die omgewing en plaaslewe te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas verblyf naby hoof roete.

Ons het drie nagte oorgebly en daagliks Stilbaai toe gery. Die eenheid is goed toegerus met alles wat benodig word. Alhoewel mens die N2 vanaf die stoep kan sien, hoor mens glad nie die voertuie nie. Ons het baie lekker gebly en beveel die verblyf aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Yolande

Baie bly julle het die kuier geniet. Maak gerus weer so.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Andrea Carl D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea Carl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang, baie dankie. Ons verblyf was gemaklik en het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Andrea

Dankie vir die resensie.

Kom gerus weer kuier as julle genooi word vir 'n konsert.

Groete

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Marieta O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker uitspan-ontspan plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristyn B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kristyn B
Saam met vriende

Peaceful.

The hosts were very kind. Unfortunately, Schoongelegen Rooms was a bit further from Riversdale than I had imagined. I also did not realize that the kitchen was not attached to the room and that it would be shared with other people. We needed to buy some water because the farm does not have water during loadshedding, unfortunately. We did enjoy watching the sheep being sheared and the dogs herding the sheep. It was a lively farm experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia K
Gesin met tieners

Baie gerieflik gewees vir die nag.

Perfek geleë, baie netjies en maklik bereikbaar. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Rentia.

Hoop ek sien julle weer volgende jaar. Glo daar gaan dan geen besering wees nie.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Sarah L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L
Gesin met klein kinders

Lovely spot for an overnight or short stay. Peaceful, scenic and safe.

These spotless rooms are situated on a stunning farm, just where the R305 meets the N2. The host Hannabe is lovely. Comfortable beds, lovely hot shower. Safe for kids to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Thanks Sarah

Come again soon.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Helene B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B

Canolavelde.

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Lekker om naby N2 op plaas te bly. Canolavelde was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Hi Helene

Baie bly julle het die kuiertjie geniet.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Jaco F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier!

Sal vir seker weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry-lee W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry-lee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en pragtig!

Ons het heerlik gebly. Die plaas is beeldskoon en goed vir die siel! Alles is daar wat jy nodig het. Baie gerieflik, netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Jan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slechts 1 nacht verbleven, waren op doorreis naar Karoo.

Rustig gelegen, vriendelijke gastvrouw.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Jan, baie dankie vir die resensie. Kom bly gerus weer hier as julle verbykom. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Sharon R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with friendly host.

Comfortable room. Well-equiped kitchen, everything you might need. Friendly host. Beautiful views and a feeling of openness and space. Only downside was the road noise from the N2, very close. A fan in the room for the heat and the noise would have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Sharon, thanks for the review. Sorry about the noise, but unfortunately nothing I can do about it. It all depends on the wind direction whether the traffic from the N2 could be heard. The fan is kept in the cupboard. Do visit us again. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Corné L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corné L
Enkelreisiger

Kuiertjie op plaas naby hoofpaaie was puik.

Die plaas het twee kamers met slaapplek vir tot 3 persone (al het hul al meer toegelaat) met 'n baie netjiese stort en toilet. Die beide kamers het 'n ketel en bekers vir koffie en tee, terwyl die verste weg van die kombuisie ook 'n klein yskassie het. Die twee kamers deel 'n klein, goed toegeruste kombuisie met 'n ketel, yskas, mikrogolf asook 'n tweeplaat-stofie. Daar is ook eetgerei en alles nodig vir 'n lekker braai. Daar is 'n lekker stoep direk voor die kamers en braaigeriewe en hout word langs die een kamer gehou. Die plaas is so 500 - 700 meter van die kruising van die N2 en hoofpad na Stilbaai. Daar is 'n baie groot grasperk voor en rondom die plaashuis asook hierdie kamers waar kinders lekker sal kan speel en rondhardloop. Hul het vriendelike skaaphonde. Dit is egter 'n werkende plaas met trekkers en ander voertuie wat so 50 m vanaf die kamers kan rondbeweeg so as die kinders na die skuur se kant beweeg moet jul net seker maak hul is bewus daarvan. Die verblyf is ideaal vir iemand wat die omgewing wil verken en dalk ook strand toe wil gaan vir 'n dag maar nie vasgevang wil wees in 'n besig vakansiedorp soos Stilbaai nie. Wees net bewus daarvan die wind waai baie hier. Gelukkig is die stoep ietwat uit die wind. Daar is 'n padstal binne enkele minute se ry vanaf die verblyf waar lekker kos, pasteie en drinkgoed gekoop kan word. Die Spar op Riversdal is ook net 'n kort rukkie se ry vanaf die plaas en is puik toegerus. Daar is ook lekker eetplekke op Riversdal, en 'n besoek aan die Korintepoortdam word ook aanbeveel. Dis egter 'n hele ent grondpad vanaf Riversdal af. As jul Stilbaai toe gaan in die vakansie, wees reg vir lang verkeersknope op pad uit. Soek dan Pizza World op en eet 'n heerlike pizza hier terwyl die verkeer dalk verminder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Corne, baie dankie vir die fantastiese resensie. Jy het sommer die hele omgewing bemark. Baie dankie. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Hannes M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Besigheidsreis

Uitstekend, rustig en gasvryheid.

Sal aanbeveel om WiFi dekking te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Hannes, dankie vir die terugvoering. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Wikus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie lekker kamers, stort en dit was lekker om op plaaswerf te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Wikus, baie bly julle het julle kuier geniet. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Eugene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige plaasverblyf net van hoofpad af.

Ons is harlik onvang en alles was skoon en netjies. Loadshedding veroorsaak water en krag af, maar dit is te verstane en ons het daarby aangepas. Kon lekker leestyd kry, aangesien daar geen TV is nie, maar het ons gepas en het ons 2 heerlike aande geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Eugene, so bly julle het julle kuier geniet. Maak gerus weer so. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Mariaan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Rustig en vreedsaam.

Ons is ongelooflik vriendelik ontvang. Hannabie het gesorg dat ons alles het wat ons nodig het. Die verblyf was silwerskoon en pragtig. Die plaasatmosfeer was strelend vir die gemoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Mariaan, bly julle het julle kuier geniet. Maak gerus weer so. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Christine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek om af te skakel.

Netjiese plekkie op 'n plaas. Perfek vir oorslaap, naby aan die N2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Danel.

Ek is so bly julle het julle verblyf hier geniet.

Maak gerus weer so.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Annie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Enkelreisiger

Heerlik rustig op die plaas.

My gasvrou en die honde het my onmiddelik ontmoet en sommer dadelik tuis laat voel. Was heerlik om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Annie.

Maak gerus weer so.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Braam M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en die eienaars is baie vriendelik.

Als is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

The farming atmosphere is ideal for a breakaway from the city, WiFi would have made a lot of difference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Anton
Bly julle het lekker gebly. Veilige reis verder.

Schoongelegen Rooms
Hilmir J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmir J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig daar.

Ligging is baie mooi en daar is alles wat jy nodig het by die blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Hilmir. Kom kuier gerus weer.

Schoongelegen Rooms
Ann V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die plaasstilte en omgewing baie geniet. As ons iets moes verander sou dit die gedeelde kombuis wees.

Maklik bereikbaar vanaf N2 en kon die nabye interessante dorpe besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Hallo Ann,

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer as julle hierdie rigting kom.

Hannabe.

Schoongelegen Rooms
Annerie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hou van plaaslewe. Dan is dit die regte plek om te besoek.

Dit is 'n werkplaas, jy moet van die plaaslewe hou om dit te geniet. Stilbaai is sommer net om die draai vir ekstra vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelike diens.

Rustige en mooi atmosfeer, sal beslis weer daar oornag. Gaan uit hulle pad uit om gaste te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Hi Jennifer
Dankie vir die review. Hoop julle het 'n lekker vakansie verder gehad.
Hannabe

Schoongelegen Rooms
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste plaaslewe-verblyf

Ons kan hierdie kamers met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Vriendelikste gasvrou. Die stort is die lekkerste, vinnigste warm water ooit. Beter as by ons eie huis. Die skaaphonde so vriendelik en het altyd welkom gegroet. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie dankie Elmarie,

Hoop om julle spoedig weer te sien.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Adele V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal weer Schoongelegen besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Adele

Baie dankie vir 'n 5ster review.

Kom gerus weer

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Annemarie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie K
Gesin met klein kinders

Oornag oppad Plet toe

Baie lekker skoon verblyf, lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die review. Hoop om julle weer te sien
Hannabe

Schoongelegen Rooms
Suzette G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en die ontvangs was lekker gewees.

Dit was heerlik 'n ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Suzette

Baie dankie vir julle 5ster resensie.
Kom kuier gerus weer op die plaas.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Ina L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike oorblyplek om reis te onderbreek. En selfs Stilbaai te besoek.

Baie gulhartig ontvang deur ons gasvrou. Ruim slaapkamer en badkamer. Baie netjies en dekor so rustig op die oog, veral na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Ina,
Dankie vir julle bespreking. Dit was heerlik om julle daar te hê. Kom gerus weer.
Hannabe

Schoongelegen Rooms
Antonio R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, die sterre in die aand.

Gasvry, netheid en rustigheid. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Antonio

Baie dankie vir julle bespreking. Dit was heerlik om julle te kon ontvang op die plaas.
Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Natasha V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Ons wou nie oppak nie.

Ons het dit ongelooflik baie geniet. Kinders het die honde geniet. Bly baie lekker en gemaklik. Baie vriendelike mensies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Natasha,

Ek is so bly julle het die kuier geniet. Maak gerus weer so.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Dewet J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet J
Gesin met klein kinders

Gasvrye plaas belewenis.

Vriendelike ontvangs en eg Suid-Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer op die plaas. Groete vir die plaasmeisie.

Schoongelegen Rooms
Alta M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Omgewing is rustig en veilig. Naby aan Riviersdal asook Stilbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dit was so lekker om julle te leer ken. Ek hoop om julle weer te sien.

Schoongelegen Rooms
Ilze W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze W
Gesin met tieners

Netjies en maklik bereikbaar.

Die eienares het ons tegemoetgekom en 2 kamers (baie netjies met kraakvars beddegoed) aangebied vir die prys van een, aangesien ons 5 persone was. 'n Lekker stopplek vir reisigers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Ilze

Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Mansoer R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mansoer R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige wegbreek.

Eienaars is baie nice mense, plekkie is baie netjies, bekostigbaar, lekker plekkie as jy weg van al die geraas wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Mansoer

Was lekker om julle daar te hê. Kom gerus weer.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stylvol en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs, ruim gerieflike en stylvolle verblyf. Kombuisie aan buitekant was bietjie lastig en ek het nie veilig gevoel op die plaas sonder enige sekuriteit nie. Baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf by Schoongelegen Rooms.

Schoongelegen Rooms
Juanita G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker daar gebly. Dit was baie netjies.

Het baie lekker gebly die naweek. Plek was netjies en skoon. Baie rustig en veilig. Hannabe baie vriendelik en behulpsaam. Kan vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Dianne D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne D

Rustige plaas oornagverblyf.

Ons het een aand oornag by Schoongelegen Room. Die akkommodasie is gemaklik, skoon en netjies. Dit is gerieflik naby aan die N2 en tog ver genoeg dat die verkeer nie steur nie. Gemaklike beddens en alles wat nodig is. Ons sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Ek is baie bly julle het die oorslaap geniet. Kom gerus weer.
Hannabe

Schoongelegen Rooms
Rene L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Gesin met tieners

Lekker sentraal.

Goeie waarde vir geld, sentraal, netjies, lief die stilte en die plaasdiere en die gasvrou is dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle daar te hê.

Kom kuier gerus weer.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Amanda G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean and safe.

Enjoyed our stay the lady was very friendly and went out of her way to make is comfortable and nice for us. We enjoyed the silence of the farm and it is very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay. We hope to see you again soon. Hannabe

Schoongelegen Rooms
Mariana V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Enkelreisiger

Perfek.

Dit was heerlik om in die natuur te ontspan met honde en hoenders en silwerskoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Dankie Mariana.

Dit was lekker om jou te kon ontvang. Hoop om jou weer te sien.

Hannabe

Schoongelegen Rooms
Len W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars met goeie kennis van die omgewing.

Skoon kamers met stortkamer vir elke kamer en buite-kombuis gedeel deur 2 kamers. Benodig ordentlike padaanwysings want die plaas is ver buite Riversdal. Gruispad na plaashuis en kamers wat 'n bietjie ongelyk is vir 'n normale kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Gesin met klein kinders

Lieflike, rustige oornagstop.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle op die plaas te kon hê. Kom kuier gerus weer.

Schoongelegen Rooms
Tania K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op die plaas. Dit was heerlik en verfrissend!

Die kamer was baie netjies en die bed vreeslik gemaklik. Ons het die honde, katte en koekoek hoenders vreeslik geniet. Lekker om uit die besige stad weg te kom na hierdie rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongelegen Rooms se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle daar te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Hannabe

Schoongelegen Rooms
Johlene M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie vriendelik.

Die mense het ons baie vriendelik ontvang en die plek was baie mooi en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zamari L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zamari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap!

Schoongelegen Rooms is neat an clean and conveniently located when traveling between Cape Town and the Garden Route. I will most definitely recommend it to family and friends. Thanks Schoongelegen rooms and thanks LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasvrou. 'n Baie rustige stil omgewing. Kamers is baie warm in die somer, maar verder is alles baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrie S
Gesin met klein kinders

Sal weer daar gaan bly!

Was netjies en oulik, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette J
Gesin met tieners

Gerieflik en rustig.

Die perfekte oorstop vir ons gewees, naby N2 en baie vriendelike mense. Hannebe is die perfekte gasvrou en baie behulpsaam. Dankie LekkeSlaap en Schoongelegen vir aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige oornagverblyf in 'n skoon en netjiese kamer met 'n aangename gasvrou.

Veilig vir 'n gas en motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en mooi natuurskoon was wonderlik!

Die akkommodasie het aan al ons vereistes voldoen. Die eienaars se gasvryheid word hoog waardeer, veral wanneer mens van die stad-opset kom, waar mens nie altyd meer die warmte ervaar nie. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OWQ0MTlkLWVmMDMtNDU1MC1iZGM3LTZmM2M5NjY0MDY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Schoongelegen Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175212552373 21.315716421609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem