Durbanville Akkommodasie by Schoongezicht Guest House | LekkeSlaap
+10

Schoongezicht Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Eland- en Schoongezicht-straat 2, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schoongezicht Gastehuis is 'n vierstergegradeerde eenheid aan die rand van die pragtige Durbanville geleë.

Dié gastehuis het 4 en suite-slaapkamers met aparte ingange en veilige parkeerplek. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n lessenaar met WiFi, 'n yskassie, 'n kluis, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe (Nespresso) in.

Die gastehuis is ideaal geleë binne 30 minute van die lughawe, Kaapstad, Stellenbosch, Paarl, en die V&A- Waterfront. Dit is slegs 'n 10-15 minute rit van Tygervallei en Willowbridge winkelsentrums. Durbanville se midde-dorp is 2 minute van Schoongezicht Gastehuis af. Durbanville MediClinic is ongeveer 1 kilometer van ons geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Schoongezicht Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • h/v Eland- en Schoongezicht-straat 2, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongezicht Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Eland- en Schoongezicht-straat 2, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZGRkYjdkLTIzOWYtNDk3ZS1iYzU0LTk3NTM5OTNjMTFjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 c/o 2 Eland & Schoongezicht Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.818179663971 18.650206655264
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za