+33

Schuinspadjes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuinspadjes Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Schuinspadjes is in Riversdale, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.

Die eiendom bied 4 pragtig gemeubileerde eenhede met gemaklike beddens vir 'n goeie nagrus. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoonde, eetkamertafels en yskas-vrieskaste. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite spog die eiendom met pragtige berguitsigte en bykomende buitesitplek, perfek vir skemerkelkies.

Gaste word voorsien van veilige parkering.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Schuinspadjes Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schuinspadjes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuinspadjes Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c3dd36d6b409cd971b43491ba59bf9a2a8028b66271e7f51641266ce18931bac6c3c79bc7335b88e5028d10fa08670d01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Schuinspadjes Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.064776590594 21.224261636876
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang