Schulteheim Hotel
Opsomming van Resensie
Leon F - Jul 2022
Gemiddeld
Gerieflike verblyf, baie vriendelike gasheer, heerlike ontbyt.
Debbie B - Jul 2022
Gemiddeld
Juweel in Uniondale.
Bernhard K - Jul 2022
Gemiddeld
Baie aangename ervaring.
Estelle V - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier, baie dankie! Vriendelike diens en alles is mooi en netjies.
Katherine V - Jul 2022
Gemiddeld
We had a wonderful stay.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Dear Katherine,
Thank you so much for the kind words.
Yes, the generator makes a huge difference now.
Glad we could make your stay memorable.
Warmest Regards,
Reghardt
Andre V - Jun 2022
Gemiddeld
Very clean, spacious and safe.
Faan M - Jun 2022
Gemiddeld
Baie warm, welkom en tuis laat voel. Bestuurder is baie behulpsaam met alles.
Bertie H - Mei 2022
Gemiddeld
A gem in the Karoo.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Bertie, sien gou weer.
Beste groete
Reghardt
Mariane V - Feb 2022
Gemiddeld
Fantasties. Regardt is n uitmuntende gasheer.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
So baie dankie Mariane!
Kannie wag om julle weer te sien in toekoms :)
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Lynette C - Jan 2022
Gemiddeld
Rustig en vriendelik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Lynette!
Sien binnekort weer
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Berna V - Jan 2022
Gemiddeld
Lieflike oornagverblyf.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Berna!
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Jan R - Jan 2022
Gemiddeld
Solid value and old world charm.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you, Jan!
Annalie V - Jan 2022
Gemiddeld
Baie aangename en vriendelike gasheer.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wonderlik dankie Annalie!
Louisa M - Jan 2022
Gemiddeld
Ou wêreldse bekoring.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Louisa! Julle was pret.
Marietjie V - Des 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wonderlik, dankie Marietjie.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Marina V - Des 2021
Gemiddeld
Ongelooflike Karoo-gasvryheid van begin tot einde.
Francois L - Des 2021
Gemiddeld
Uiters lekker.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Francois het lekker gesels!
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Jan V - Des 2021
Gemiddeld
Lekker, netjies vir ons kort kuier
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Jan! Sien sommer gou weer.
Beste Groete,
Reghardt
Lizette J - Des 2021
Gemiddeld
Ruim en netjies.
Barry E - Des 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies, vriendelik en gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Barry,
Wonderlik, bly julle het dit geniet soos ons julle geniet het.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Dotjie C - Nov 2021
Gemiddeld
Die diens was eersteklas. Baie vriendelik! Lekker gebly, sal weer daar slaap.
Mari S - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlik geslaap! Geriewe is goed.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wonderlik, dankie Mari.
Beste Groete,
Schulteheim Hotel
Theunis B - Okt 2021
Gemiddeld
Ek is vriendelik ontvang en Reghardt se gasvryheid en hulp was sonder grense.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Theunis sien gou weer.
Beste Groete
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel
Barry P - Okt 2021
Gemiddeld
Comfy rooms with very attentive staff.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Many thanks Barry.
Glad you enjoyed it.
Warm Regards
Regi
Schulteheim Hotel Uniondale
Dawid K - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtige hotel met baie professionele diens.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Dawid!
Beste groete,
Reghardt,
Schulteheim Hotel.
Suzette V - Sep 2021
Gemiddeld
Baie nice
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Suzette! Bly jy kon darem die spook sien.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Glen M - Sep 2021
Gemiddeld
We had a pleasant overnight stay at the hotel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Many thanks, Glen.
Warmest Regards,
Reghardt Pretorius
GM
Dp S - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker gewees.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie DP!
Sien julle weer in 2022!
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Horst B - Aug 2021
Gemiddeld
Love it! Love it! Love it!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you, Sir!
Warm regards,
Reghardt.
Schulteheim Hotel.
Thys G - Jul 2021
Gemiddeld
Die jong bestuurder van die Schulteheim Hotel, Regard, het ons besoek byna soos kuier by familie laat voel!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie, Thys!
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Johan M - Mei 2021
Gemiddeld
Pragtige hotel met outydse sjarme.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Johan!
Madeleine S - Mei 2021
Gemiddeld
Awesome. Rustig.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Madeleine.
Sien sommer gou weer!
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Hannes R - Mei 2021
Gemiddeld
Vriendelike platteland.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Hannes.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Willie C - Apr 2021
Gemiddeld
Wonderlik gekuier ten spyte van begrafnis bywoning.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie, Willie, was lekker om julle by ons te kon akkommodeer.
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Gerard R - Apr 2021
Gemiddeld
Pragtige plek, bestuurder ken sy werk!
Schulteheim Hotel se terugvoer
So baie dankie vir jou mooi woorde... maak alles die moeite werd!
Alles van die beste,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Anné D - Apr 2021
Gemiddeld
Priceless!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Anna, ons waardeer opreg.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Nic T - Feb 2021
Gemiddeld
Gasvry, veilig, pragtige plek.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Oom Nic. Was vir ons ook 'n groot eer om julle by ons te hê.
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Andre V - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelike gasheer.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie André, dit word opreg waardeer.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Roland D - Jan 2020
Gemiddeld
Beautiful and comfortable place, and friendly/helpful owner/manager.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thanks so much Roland, like always it a great pleasure hosting you!
Warm Regards
Reghardt
Schulteheim Hotel
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was lekker om daar aan te kom en so gul ontvang te word na 'n lang reis.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Fantasties, Johan, bly julle het dit geniet !
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Johan D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie oulike plek.
Yvette S - Des 2019
Gemiddeld
Huislik, gasheer puik, onmiddellik tuis laat voel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Yvette!,
Sien julle gou weer
Groete
Schulteheim Hotel
Sd V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam verras.
Anna-marie V - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderlik. Uitstekende diens.
Esna T - Jun 2019
Gemiddeld
Een van die hoogtepunte op ons toer.
Madia A - Jun 2019
Gemiddeld
Lieflike plekkie in die Karoo!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Susan S - Jun 2019
Gemiddeld
Onvergeetlik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Susan 😄
Groete,
Regi
Sharon J - Jun 2019
Gemiddeld
A great place to stay!
Nicholi S - Jun 2019
Gemiddeld
Ons was slegs een nag daar, maar was baie tevrede.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Nicholi! Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.
Sien julle by die volgende troue!
Groete,
Reghardt
Elaine E - Jun 2019
Gemiddeld
Wat 'n lieflike oornagverblyf.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie vir julle Elaine, alles van die beste.
Groete.
Reghardt :)
Maliska S - Apr 2019
Gemiddeld
Hartlik verwelkom en rustige verblyf.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Maliska!
Shaynanne S - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties en baie vriendelik!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Johan!
Izak Petrus O - Apr 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Loutjie !
Yolande B - Okt 2018
Gemiddeld
Presies wat ons nodig gehad het.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Duisend dankies, Yolande!
Schulteheim Groete
Ezelle M - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlike ruim kamers met alles wat jy nodig het en plattelandse gasvryheid.
Schulteheim Hotel se terugvoer
So baie dankie Ezelle julle is fantastiese gaste! Lekker om julle elke jaar te sien 😊
Beste groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel Uniondale
Linda C - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflik geleë.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Linda.
Minke V - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelik, behulpsaam en gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Minke.
Anmar P - Jul 2018
Gemiddeld
Aangenaam, warm atmosfeer, aandag aan klein dingetjies wat die deurslag gee.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wow dankie Anmar,
Beste Groete,
Reghardt
Garth H - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Ai baie dankie Garth was so lekker om julle by ons te kon hê.
Julle is wonderlike gaste.
Groete,
Reghardt
Louisa P - Mei 2018
Gemiddeld
Gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Definitief sien ons jou weer Elzabe, en die oulike honde-kinders .
Beste groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Deon V - Mei 2018
Gemiddeld
Die kamers is baie ruim en gerieflik, Reghardt die bestuurder/eienaar het ons op sy hande gedra.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Ongelooflik baie dankie Deon, dit beteken vir ons baie!
Tot ons mekaar weer sien!
Groetnis,
Reghardt - Schulteheim Hotel
Japie K - Mei 2018
Gemiddeld
Goed.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Japie
Baie dankie vir die positiewe en opbouende resensie. Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Schulteheim Groetnis
Andries V - Mei 2018
Gemiddeld
Vriendelik, skoon, pragtig outyds en veilig.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Andries.
Rina N - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Rina, baie dankie. Julle was goed.
Groetnis
Schulteheim
Theo T - Mei 2018
Gemiddeld
Uitsonderlike akkommodasie met gasvrye personeel en 'n betrokke bestuur.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Duisend dankies, Theo.
Groetnis
Schulteheim
Manie E - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was fantastiese verblyf. Gasheer Reghardt doen baie moeite om jou welkom te laat voel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Marietjie
Baie dankie vir jou.
Groetnis
Reghardt
Deborah B - Mei 2018
Gemiddeld
Delightful, friendly and inviting!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you Deborah.
Warm regards,
Reghardt
Zelda G - Apr 2018
Gemiddeld
Vriendelik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Zelda. Geniet Duitsland.
Groetnis
Reinette H - Apr 2018
Gemiddeld
'n Ontspannende verblyf in 'n statige hotel met 'n sjarmante, hulpvaardige gasheer.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Beste Reinette,
Ongelooflik dankie vir die mooi woorde.
Sien julle definitief weer.
Groetnis,
Schulteheim Hotel
Guillaume D - Apr 2018
Gemiddeld
Dis hier waar mense die ekstra myl loop om hul gaste gelukkig te maak.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dit is fantasties. Mag ons mekaar gou weer sien.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Pietersen J - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Riana B - Apr 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Sjoe! Baie dankie.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Piet H - Apr 2018
Gemiddeld
Nooit gedink daar sal so 'n pragtige plek in klein dorpie wees nie!
Johan V - Apr 2018
Gemiddeld
Het baie tuisgevoel!
Bertie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Eg plattelands, met die mees gasvrye mense wat nog hul medemens vertrou.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie hiervoor Bertie.
Plattelandse Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Wilmari H - Mrt 2018
Gemiddeld
Excellent service.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you so much for these kind words, we are speechless!
Warm Regards
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel Uniondale
Cornel B - Jan 2018
Gemiddeld
Ouwêreldse sjarme op sy beste!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Cornel! Sien julle weer binnekort.
Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Vanessa S - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvryheid.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Vanessa.
Fili V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker gekuier dankie.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Awesome Fili.
Jurie S - Des 2017
Gemiddeld
Uitsonderlike akkommodasie en persoonlike diens.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Jurie.
Marie C - Nov 2017
Gemiddeld
Uitstekende kamer, vriendelike mense end goeie ontbyt.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Marie!
Ignatius S - Nov 2017
Gemiddeld
A revelation - we always travel past Uniondale and never knew there was such a nice B&B hotel.
Lees meerEzelle M - Okt 2017
Gemiddeld
Lekker en gerieflik.
Gustav V - Okt 2017
Gemiddeld
Gerieflik
Lezette S - Sep 2017
Gemiddeld
Schultenheim Hotel is puik!
Shaun G - Sep 2017
Gemiddeld
Klein dorpie gasvryheid.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Shaun.
Pierre M - Sep 2017
Gemiddeld
Lovely accommodation, so spacious! Awesome hospitality. Regardt is a star.
Hendrik H - Aug 2017
Gemiddeld
Baie aangename ervaring gewees.
Hester G - Aug 2017
Gemiddeld
Oortref ons verwagtinge in elke opsig.
Lees meerGarth H - Jul 2017
Gemiddeld
Bekostigbare, goeie waarde vir geld verblyf in Uniondale.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Garth,
Baie Dankie.
Groete
Reghardt
Db V - Jun 2017
Gemiddeld
Baie gasvry en 'n belewenis om in die 'ou koshuis' te kon oornag.
Lees meerAnnelene T - Mei 2017
Gemiddeld
Hoogs aangename ondervinding met puik diens.
Cassie L - Apr 2017
Gemiddeld
Uniek en baie lekker.
Francois K - Apr 2017
Gemiddeld
Belewenis!
Wihan B - Mrt 2017
Gemiddeld
'n Ervaring waarvan ek graag vertel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie, baie dankie. Julle was absoluut fantastiese gaste.
Groete
Reghardt
Hermanus E - Feb 2017
Gemiddeld
We had a delightful stay.
Felicity J - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was absoluut heerlik, met vriendelike en gasvrye diens.
Eric G - Des 2016
Gemiddeld
Lieflike hotel, lieflike atmosfeer en vriendelike gasheer.
Louma L - Nov 2016
Gemiddeld
Ons het die verblyf in die hotel baie geniet.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Louma,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle in ons dorpie te hê, mag ons mekaar in die toekoms weer sien.
Groetnis,
Schulteheim Hotel
Hercules N - Jan 2016
Gemiddeld
Rustige en gemaklike oorbly met puik diens.
Ciska B - Jan 2016
Gemiddeld
'n Tyd in die verlede met baie vrede en liefde.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Ciska
Baie dankie ons waardeur opreg.Met gaste soos julle gee dit mens moed om elke dag voluit te leef.
Groetnis,
Schulteheim Hotel
Steven C - Jan 2016
Gemiddeld
Great!
Sandy M - Nov 2015
Gemiddeld
The staff were fantastic and the food was just great.
Lize D - Okt 2015
Gemiddeld
Ons het slegs daar gestort en geslaap.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Beste Lize
Ek vra groot omverskoning vir die ongerief; ek kan u verseker dat dit nie die diens en kwaliteit is waarvoor Schulteheim bekend is nie. Ek hoop ons kan u graag weer in die toekoms akkommodeer binne die hotel.
Beste groete
Reghardt Pretorius
Roland D - Okt 2015
Gemiddeld
Great room, friendly staff, good food.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you very much Roland, it was a pleasure accommodating you , we hope to see you again in the near future!
Kind Regards
Reghardt
Schulteheim Hotel
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom