aanbod Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
West Beach Akkommodasie by Se La Vie Guest Suite | LekkeSlaap
+35
+35

Se La Vie Guest Suite

6 resensies
Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3.
  • Vanaf R950 R713 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap

Beskrywing

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers.

Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang, privaat en bied toegang tot 'n dek met 'n uitsig op Tafelberg. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is beskikbaar, mits dit gereël is met bespreking. Daar is ook 'n TV met Showmax en DStv. WiFi is beskikbaar.

Se La Vie Guest Suite is stapafstand vanaf die MiCiti-bushalte, 350 m vanaf 'n restaurant, 1,7 km vanaf die Netcare Blaauwberg-hospitaal en 5 km vanaf Bloubergstrand waar daar tientalle doendinge, winkels en restaurante is. Die Durbanville-wynroete is ook net 12 km hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Se La Vie Guest Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Se La Vie Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Se La Vie Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R713
per nag (vir 2 persone)
Spesiale Aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
was R950
Vanaf R713
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R950
Vanaf R713
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiojRRNZe9biupcQ0vdG5qVo1jWMNjjWPdiTp16smowszYxbs7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R713  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4.8 41 Keel Close West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.799757890974 18.47583682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za