LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze 65 | LekkeSlaap
+14

Sea Breeze 65

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Sea Breeze 65
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Melvern H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvern H
Gesin met tieners

Excellent!

Will definitely go back there again.

Hazel S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel S
Gesin met klein kinders

Ons het die plekkie baie geniet.

Baie oulike plek. Sal beslis weer gaan.

Dee K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee K
Gesin met tieners

Dit het verskriklik geruik na rook. Geen toiletpapier in boonste badkamer.

Allergies vir rook ens. Moes alle vensters oopmaak vir vars lug. Eerste gerief na lang reis is eie toilet maar daar was geen toiletpapier nie. Sou ook net 'n klein bietjie skottelgoedwasmiddel waardeer.

Jeanette C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette C
Saam met vriende

Baie lekker gebly en dis gerieflik en veilig.

Sea Breeze is lekker vakansiehuis vir gesin dis veilig en naby die see en ontspanningsgeriewe.

Lize F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F
Gesin met klein kinders

Wonderlik rustig.

Ons verblyf was wonderlik, alles was netjies en goed na gekyk, dankie vir die skoon plek, ons kom beslis weer.

Petro H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en loopafstand vanaf Diaz Strand!

Baie gerieflike verblyf met alles wat benodig word. Die binnebraai was baie welkom aangesien die aande koud was met erge winde wat gewaai het. Loopafstand vanaf Diaz Strand wat 'n bonus was vir die klein kindertjies en geleë in 'n veilige kompleks. Bad/stort in die onderste badkamer kort wel aandag en 'n extractor fan word hoogs aanbeveel. Beddens wat kraak was nogal steurend, maar dis verstaanbaar dat so iets nie verhoed kan word nie. Dalk iets om in gedagte te hou vir toekomstige opgraderings. Verder het die eenheid alles wat benodig word vir 'n lekker gesinsvakansie! Baie dankie Tharina!

Leon V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf, veilig, na aan die strand.

Sien sterre.

Dalyn P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalyn P
Gesin met tieners

Lekker.

Het regtig lekker gebly en dit geniet. Het alles wat jy nodig gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Had a really nice stay, really enjoyed it. Had everything that one needs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tessa M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is glad nie die geld werd.

Skottelgoed en beddegoed is uiters swak. 3 borde, verder is dit net plastiek-eetgerei. Beddegoed nie voldoende. Regtig nie waarde vir geld. Ek beveel die plek glad nie aan nie.

Sea Breeze 65's terugvoer

Sea Breeze is toegerus met 2 volledige breekstelle: een van porselein asook een van plastiek vir kinders. Daar kan dalk 'n eetbord gebreek het wat nog vervang moet word. Die beddegoed word gereeld vervang met nuwes en almal was nog altyd baie tevrede met die netheid van Sea Breeze.

Sea Breeze 65
Zahra J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahra J
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

We are definitely going back for another holiday.

Stacey J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey J
Saam met vriende

Fantasies.

Sea Breeze 65 is lekker rustig, intiem en soos jou 2de huis.

Kobus B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Naby aan alles, stil en rustige area, sal beslis weer soontoe gaan en het alreeds dit aanbeveel vir 'n vriend.

Gwyneth T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth T
Gesin met klein kinders

Ek het een woord, stunning!

Sea breeze 65, pragtige eenheid. Dankie vir flink diens.

Chesley M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chesley M
Gesin met klein kinders

Add some dishwashing liquid and cloths.

See stars.

Sea Breeze 65's terugvoer

Beste Chesley,

Daar word altyd skottelgoedseep ingesit, maar die mense voor julle het dit ongelukkig ingepak! Ons het nuwes ingesit na jul vertrek.

Groete,
Tharina

Sea Breeze 65
Helen S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging.

Sal definitief aanbeveel!

Hein S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Baie ongerieflik en addisionele kostes vir elektrisiteit.

Eerstens na ons alreeds 5 ure gery het na Mosselbaai moes in die aand na 'n posbus in Hartenbos gaan soek om die sleutels te kry van die plek waar ons moet bly. Ons het so gesukkkel om die huis te soek dat die buurtwagte uitgekom het omdat ons op en af in die straat ry en ons soos kriminele behandel. Met aankoms kon ons sien dat die plek nie eers behoorlik skoongemaak is nie en die bed in die onderste kamer was nie eers opgemaak nie, die beddegoed was ook nie skoon nie. Drie van die ligte in die huis het nie gewerk nie. Daar was net toiletpapier in een van die twee badkamers beskikbaar. Daar was geen skoonmaakmiddels nie en die glase en borde het ook nie skoon gelyk nie. Ons moet skoonmaakmiddels gaan koop in die middel van die aand om eers skoon te maak om die eetgerei te gebruik. Boonop was daar ook net 40 eenhede-elektrisiteit en ons moet elektrisiteit ook koop om vir die twee dae daar in die huis te bly.

Zonie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zonie V
Gesin met klein kinders

We had a very good experience and enjoyed.

The accommodation is a perfect place and at a good location.

Shahida B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit is 'n gerieflike, mooi en aangename plekkie wat deur baie families, toeriste geniet word. Daar is ook baie aktiwiteite wat jy kan gaan uittoets. Sekuriteit is tops en jy sal veilig voel en jou vakansie geniet.

Amelia F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia F
Gesin met klein kinders

Ontspannend, gerieflik en rustig.

Die verblyf is perfek geleë, rustig en baie veilig. Die trappe is nie baie ideaal vir klein kindertjies nie, maar dit was nie 'n probleem vir ons 4 jarige nie. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak, aangesien dit regtig waarde vir geld is.

Betinea L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea L
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit was baie lekker, sien uit na 'n volgende keer.

Alfred M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons benodig.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Goeie ligging naby die strand en ander geriewe. Dit voldoen aan al ons behoeftes.

Dinah H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah H
Gesin met tieners

Baie lekker!

Dit is baie netjies en lekker naby die strand.

Marius M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Gesin met klein kinders

Beste ligging, skoon en bekostigbaar.

Sal enige tyd aanbeveel - het van die eerste oomblik vriendelike en bekwame diens ontvang en met die aankoms by die bestemming het alles vinnig en seepglad verloop.

Lizahn D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn D
Saam met vriende

'n Baie gesellige plekkie om te bly.

Ons het baie lekker gebly en dit was baie netjies gewees.

Catherine P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het ons verblyf by Sea Breeze 65 baie geniet. Dis sentraal en het alles wat mens nodig het.

Ronel N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles behalwe n "Sea Breeze".

Goeie dag. Ek wil net graag my terugvoering gee oor See Breeze 65. Hierdie keer was ek regtig teleurgestel met my bespreking. Met aankoms het ek nie 'n skoon, vars plek aangetref nie. Die hele huis het na braaivleisrook geruik en was bedompig. Die onderste slaapkamer se beddegoed was ook nie vars en skoon nie, en uiters onwelriekend. Die eetgerei en kosmaakgeriewe was ook nie ordentlik skoon nie. Die plastiekstoele was vol braaivleisvet. Ons kon nie eens op die buitenste braai braai nie want hy is ook besig om uit mekaar te val. Die dreine buite is ook ongelooflik vuil en stink. Ek kla nie graag nie, maar my verblyf by Seebreeze 65 was regtig nie baie vars nie! Ek voel 'n mens betaal duur en dan moet ek my naweek onder sulke swak omstandighede deurbring. Ek hoop regtig daar word aandag aan die saak gegee.

Sea Breeze 65's terugvoer

Goeie dag Ronel
Ek het die terrein opsigter geskakel en hy het baie beslis gewees oor geen riool reuke of verstopte pype nie. Hy sê as daar wel enige reuke is kan dit van die rob-eiland wees as die wind verkeerd waai. Ek kan maar net verwys na al die ander mense se terugvoerings van Sea Breeze.
Groete
Tharina

Sea Breeze 65
Anna B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en naby aan die see. Baie netjies.

Wooneenheid is baie netjies met goeie meubels en toerusting. Dis lekker sentraal en binne loopafstand van die see.

Tarien F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien F

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en die plek was voldoende met alles wat ons nodig gehad het, loopafstand van die strand af en net reg vir 4 mense. Die bed was wel bietjie harder as waaraan ek gewoond is en die weer het nie lekker saamgespeel nie, maar wie kan nou daarvoor help. All-in-all het ons 'n baie lekker tyd in Diaz gehad!

Jaco G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en naby strand. Het dit geniet. Enigste probleem vir my was die ligte in die kombuis. Dit is nie baie skerp veral oor die wasbak gedeelte.

Jeanne-marie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne-marie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Die laaste twee aande was net sleg, weens die feit dat die persone reg agter ons tot kwart oor 9 in die aand gebou, kap en gegrind het. Hulle het 'n afdak opgesit. Hulle het nogals baie geraas en het ek gesukkel om my babatjie aan die slaap te kry. Dit kan dalk net onder die kompleks se bestuur se aandag gebring word.

Elsabe S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Sea Breeze 65 is naby aan alles wat jy mag nodig kry. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Danie T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid, maar nie gemaklik nie.

1. Die sleutel moet 3 km ver gehaal word. 2. Die feit dat huurder self koopkrag moet koop is baie ongerieflik - moet spesiaal ry om krag te koop. 3. Krag wat afgeskakel word veroorsaak dat yskas warm by aankoms is en ys gekoop moet word. 4. Toilet, wasbak en stort in hoofslaapkamer is nie vir ons aanvaarbaar nie. Voornemende huurder moet hiervan in kennis gestel te word. Geld ook vir alle ander akkommodasie wat soortgelyke toiletgeriewe het. 5. Bed het nie 'n bolaken gehad nie. 6. Die kombuistoerusting was in orde.

Sea Breeze 65's terugvoer

Goeidag Danie,
Baie dankie vir jou kommentaar. Dit is natuurlik nie moontlik om almal gelukkig te hou nie. Ons gaan na die bo-lakens kyk.
Groete.
Tharina

Sea Breeze 65
Reinette S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S

Perfek vir die 5 van ons.

Pragtige plekkie, als wat mens nodig het, naby strand en ander geriewe. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Dankie Tharina en Antoinette.

Sea Breeze 65's terugvoer

Hi Reinette,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar - hoop julle kom gou weer!

Groete.
Tharina

Sea Breeze 65
Michele C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele C
Gesin met tieners

Baie lekker woonstel.

Naby strand.

Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2FjYzNjLTkyOWItNGYwNi04MWM4LWE5ZjNmYTMxYmNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 5) 34 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.155470418155 22.108810544014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!