Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze 65

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vadoeke saambring.
- Beddegoed word voorsien.
- Die woonstel beskik oor 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter vir die gas se rekening.
- DStv-toegang is beskikbaar, gaste moet net hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. OpenView is beskikbaar en dit is ongelukkig nie geskik vir Explora-dekodeerders nie.
-Matrieks of onder 21-jariges wat bespreek sonder ouertoesig moet ‘n deposito direk aan eienaar betaal wat terugbetaalbaar is as alles in dieselfde toestand gelos word as wat dit gekry is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2FjYzNjLTkyOWItNGYwNi04MWM4LWE5ZjNmYTMxYmNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.155470418155 22.108810544014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem