Sea Breeze at Sage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 482 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Breeze at Sage bied selfsorgverblyf in die lewendige voorstad Seepunt. Die woonstel is binne loopafstand van die Seepunt-paviljoen en promenade geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n onvergeetlike vakansie.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Gaste kan skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet, en veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Lion's Head-staproete 3.9 km weg, terwyl die V&A Waterfront slegs 3.3 km van die woonstel af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 377 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang