Sea Breeze Cottage 43

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Breeze Cottage 43 is in 'n veilige kompleks naby Diazstrand in die hawedorp, Mosselbaai geleë. Dié streek is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n etenstafel. Ekstra geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier se musuem in en daar is doendinge soos hengel, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd en perdy te kus en te keur.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Breeze Cottage 43 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Breeze Cottage 43 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false