Sea Breeze Kite Dreams
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste, met 'n ruim slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir ekstra gaste of kinders. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis maak voorsiening vir tuisgemaakte maaltye, toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenhede het 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Fairview Crescent, Milnerton Ridge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang