+27
Gastehuis in Milnerton Ridge

Sea Breeze Kite Dreams

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Elna V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Veilig, akkommoderende gasvrou vir vroeër inboek. Jammer, geen WiFi detail. Die plek was nie heel skoon nie. Chips op die kamer se vensterbank en kombuisvloer nie skoon nie. Die kussing in die kamer het erge oranje vlekke op die kussing self. Stel voor dit word vervang. Ons het ook nie enige WiFi besonderhede gekry nie. Geen wynglase nie en ys in die somer sou goed wees. Ek dink persoonlik die prys is te veel vir wat jy kry.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Audrey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

9 Fairview Crescent, Milnerton Ridge, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefa94aeed00f3449603f6ad703fea6662642e32e380d8b6cb686025c9c88b56ceb1b2713f6ff5226845cf67c09c673431d0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 9 Fairview Crescent Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8561339 18.5048087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang